Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 364

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

352. Onegte intelligensie en wysheid bly in gebreke om te sien en waar te neem vanaf die binnekant van dit wat waar en goed is, en daarby wat vals en wat boos is, maar glo bloot dat dit wat waar en goed is en dit wat vals en boos is, so is omdat ander so sê, en dit dan bevestig. Want hulle sien waarheid van iemand anders af, en nie van die waarheid self nie, hulle kan dit wat vals is net so gryp en glo net so gemaklik as wat dit die waarheid is, en kan dit bevestig totdat dit voorkom asof dit waar is; want dit wat bevestig is, neem die voorkoms van die waarheid aan en daar is niks wat nie bevestig kan word nie. Die innerlikes of internes van sulke mense is slegs aan die onderkant oopgemaak; maar hulle eksternes is geopen tot die mate dat hulle hulself bevestig het. Vir hierdie rede is die lig waaruit hulle sien, nie die lig van die hemel nie, maar die lig van die wêreld, wat genoem word natuurlike lig (lumen); en in hierdie lig kan die valshede ook skyn soos waarhede; en as dit bevestig word kan dit selfs voorkom asof dit skitter, maar nie in die lig van die hemel nie. Van hierdie klas is daar minder intelligent en wys wat hulle baie sterk bevestig het, en hulle is meer intelligent en wys wat hulleself minder sterk bevestig het. Al hierdie dinge wys wat onegte intelligensie en wysheid is. [2] Maar hierby is nie ingesluit hulle wat in die kinderjare veronderstel is om dit wat hulle by hul meester geleer het, die waarheid is, te glo nie, op `n latere, ryper ouderdom, as hulle dan uit hulle eie intelligensie dink, gaan hulle nie voort om vas te hou aan dit nie, maar verlang na die waarheid, en uit daardie verlange, soek hulle daarna, en as hulle dit gevind het, word hulle innerlik daardeur geroer. Omdat sulkes geroer word deur die waarheid ter wille van die waarheid, sien hulle die waarheid voordat hulle dit bevestig. 352.1 Dit kan geillustreer word deur `n voorbeeld. Daar was `n bespreking tussen engele hoekom diere in al die kennis gebore word wat geskik is vir hulle natuur, maar die mens is nie, en die rede was gesê, dat die diere in die orde van hulle lewe was, en die mens is nie, gevolglik is dit nodig dat die mens in sy orde gelei moet word deur middel van dit wat hy leer van interne en eksterne dinge. Maar as die mens gebore was in die orde van sy lewe, wat liefde vir God is bokant alle dinge en sy naaste soos homself, sou hy in intelligensie en wysheid gebore gewees het, en soos wat kennis verwerf word kom hy in die geloof van al die waarheid. Goeie geeste sien dit dadelik en neem dit waar as die waarheid, en dit slegs van die lig van die waarheid, terwyl geeste wat hulself bevestig het in waarheid alleen, en daarby die liefde en naasteliefde eenkant gesit het, was nie in staat om dit te verstaan nie, omdat die lig van valshede wat hulle bevestig het, die lig van die waarheid onduidelik gemaak het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205