Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 368

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

356. Maar in die opsig van hulle wat intelligensie en wysheid bekom het deur kennis en wetenskappe, wat so is om dit toe te pas tot gebruik in die lewe, en het ook die Goddelike erken, en wat lief is vir die Woord, en lewe `n geestelike morele lewe (waarvan hierbo, n. 319), aan hulle het die wetenskappe gedien as `n metode om wys te word, en ook om daardie dinge te bekragtig wat aan die geloof behoort. Die innerlikes van sulkes was deur my waargeneem, en was gesien as deursigtig van die lig van `n glinsterende wit, vlammend, of `n blou kleur, soos daardie van deurskynende diamante, robyne en safier; en dit in ooreenstemming met aanpassings ten gunste van die Goddelike en Goddelike waarhede vanaf die wetenskappe onttrek. So is die voorkoms van ware intelligensie en wysheid wanner dit aangebied word om te sien in die geestelike wêreld. Hierdie voorkoms is ontleen van die lig van die hemel, en daardie lig is Goddelike waarheid wat uitgaan vanaf die Meester, wat die bron is van alle intelligensie en wysheid (sien bo, n. 126-133). [2] Die basis van daardie lig, waarin veelkleurige kleure bestaan, is die innerlikes van die verstand of denke, en hierdie veelkleurigheid word geproduseer deur die bevestiging van die Goddelike waarheid deur middel van sulke dinge soos wat in die natuur is, dit is, in die wetenskappe. 356.1 Want die innerlike verstand van die mens kyk in die dinge van die natuurlike geheue, en die dinge daar wat sal dien as bewys vir die vergeesteliking asof dit vuur is van hemelse liefde, en onttrek en suiwer dit uit in geestelike idees. Dit is onbekend aan die mens terwyl hy nog in die liggaam is, omdat hy daar beide geestelik en natuurlik dink, en hy het geen persepsie wat hy dan geestelik dink nie, maar slegs daardie wat hy natuurlik dink. Maar wanneer hy in die geestelike wêreld aankom het hy geen persepsie van wat hy natuurlik dink in die wêreld nie, maar slegs wat hy geestelik dink. Dus is sy staat verander. [3] Al hierdie dinge maak dit duidelik dat dit deur middel van die kennis en wetenskappe is wat die mens geestelik maak, ook dat dit die metode is om wys te word, maar slegs met hulle wat die Goddelike erken in geloof en in die lewe. Sulkes word voor die ander aanvaar in die hemel en is tussen hulle wat in die middel is (n. 43), omdat hulle meer as ander in die lig is. Hulle is die intelligentes en wyses in die hemel wat “glinster soos die glans van die uitspansel” en “wat skyn soos sterre vir ewig en altoos”, terwyl die eenvoudiges daar hulle is wat die Goddelike erken, wat die Woord liefgehad het, en wat `n geestelike en morele lewe gelei het, maar die innerlikes van hulle vestand was nie so verryk deur kennis en wetenskappe nie. Die menslike verstand is soos grond wat so is deur die bewerking daarvan.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205