Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 372

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

360. Ek het met sommiges gesels na hulle dood wat, terwyl hulle gelewe het in die wêreld, afstand gedoen het van die wêreld, en hulleself oorgegee het aan `n totale kluisenaars lewe, ten einde die gedagtes weg te kry van wêreldse dinge en hulle die geleentheid mag hê vir godvrugtige meditasies, en glo dat hulle so die hemele mag binnegaan. Maar hulle is in die ander lewe in `n treurige toestand, hulle verag ander wat nie soos hulle is nie, hulle is verontwaardig dat hulle nie `n beter bedeling het as ander nie, en glo dat hulle dit op meriete verdien, en het geen belangstelling in ander nie, en draai hulle weg van die verpligtinge teenoor die naaste waardeur daar verbinding is met die hemel. Hulle begeer die hemel meer as ander, maar wanneer hulle opgeneem word tussen die engele, wek hulle onrus op wat die geluksaligheid van die engele versteur, en gevolglik word hulle wegggestuur, en wanneer hulle weggestuur word, soek hulle die woestynagtige plekke op, waar hulle `n lewe lei wat hulle gelewe het in die wêreld. [2] Die mens kan slegs vir die hemel gevorm word deur middel van die wêreld. In die wêreld is die uiterlike goedere wat elkeen se emosie moet beëindig, en as die emosies homself nie vorentoe bring of vloei in handelinge, wat slegs gedoen kan word deur assosiasie met ander nie, word dit versmoor tot so `n graad dat die mens in die finale instansie nie meer tyd het vir sy naaste nie, maar slegs vir homself. Al hierdie dinge maak dit duidelik dat `n lewe van naasteliefde, wat insluit om te doen wat regverdig is in elke werk en in elke werkverrigting, is wat lei tot die hemel, en nie `n lewe van vroomheid apart van naasteliefde nie; 360.1 en hieruit volg dit dat slegs tot die mate wat die mens betrokke is in die werksaamhede van die lewe, kan naasteliefde uitgeoefen word en kan naasteliefde groei, en dit is onmoontlik as die mens hom self afskei van daardie werkverrigtinge wat die groei bevorder. [3] Oor hierdie onderwerp sal ek nou spreek uit ervaring, van hulle wat, terwyl hulle in die wêreld is, en betrokke in handel en nywerheid en ryk word deur hierdie najaging is daar baie in die hemel, maar nie so baie van hulle wat in posisies was van eer en ryk geword het deur sulke werksaamhede, en ook deur die winsgewendheid en eerbare posisie wat aan hulle verleen is, lei daartoe dat hulle hulself en die wêreld liefhet, en daardeur hulle gedagtes losmaak van die emosies van die hemel en draai dit na hulleself. Vir die mate wat `n mens homself liefhet en die wêreld en sien in alles net homself en die wêreld, vervreem hy homself van die Goddelike en skei hom af van die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205