Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 394

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

382. [a] In die mees innerlike hemel is daar opregte huweliks liefde omdat die engele daar in die huwelik van die goeie en die waarheid is, en ook in onskuld. Die engele van die onderste hemele is ook in huweliks liefde, maar slegs so ver as wat hulle in die onskuld is, want huweliks liefde gesien op sigself is `n staat van onskuld; en dit is hoekom gemale wat in huweliks liefde is die hemelse verruklikhede saam geniet, wat voor hul geestes oog verskyn, amper soos die sport van die onskuldiges, soos tussen klein kindertjies, want alles verskaf genot aan die verstand, siende dat die hemel vloei in elke klein deeltjie en besonderheid van hulle lewe. Vir dieselfde rede word huweliks liefde verteenwoordig in die hemel deur die mees pragtigste voorwerpe. Ek het dit gesien verteenwoordig deur `n meisie van onuitspreeklike skoonheid, omsluit met `n skitterende wit wolk. Dit word gesê dat engele in die hemel het al hulle skoonheid uit die huweliks liefde. Emosies en gedagtes vloei van daardie liefde en word verteenwoordig deur diamant-agtige aura’s met `n vonkeling asof van karbonkel (negeoog) en robyne is, wat begelei word met genietinge wat die innerlikes van die denke affekteer. In kort, die hemel self word verteenwoordig in huweliks liefde, omdat die hemel met die engele in vereniging is met die goeie en die waarheid, en dit is hierdie vereniging wat die huweliks liefde maak. 382 [b] Huwelike in die hemel verskil van huwelike op die aarde in die opsig dat die verwekking van `n nageslag `n ander doel is van die huwelik op die aarde, maar nie van huwelike in die hemel nie, siende dat in die hemel die verwekking van die goeie en die waarheid die plek inneem van die verwekking van `n nageslag op aarde. Dit neem die plek van verwekking in omdat in die hemel is `n huwelik `n huwelik van die goeie en die waarheid (soos dit hierbo getoon is), en siende dat daardie huwelik tussen die goeie en die waarheid en die verbinding met mekaar, bokant alle dinge gelief word, is dit die dinge wat voortgeplant word deur huwelike in die hemel. En as gevolg van dit, word in die Woord geboortes en generasies aangedui as geestelike geboortes en generasies, want geboortes en generasies is van die goeie en die waarheid; moeder en vader dui die waarheid aan, verenig met die goeie, dit is wat verwek en voortgeplant word, seuns en dogters dui op die waarhede verenig met die goeie wat verwek en voortgeplant word, en skoonseun en skoondogter is ook verbindings van hierdie, en so aan. 382.1 Alles hierdie maak dit duidelik dat huwelike in die hemel is nie soos huwelike op aarde nie. In die hemel is huwelike geestelik en kan nie eintlik huwelike genoem word nie, maar verenigings van die denke van die vereniging van die goeie en die waarheid. Maar op aarde is die huwelik nie net van die gees nie, maar ook van die vlees. Omdat daar nie werklike trouerye in die hemel is nie, word die geselle nie genoem man en vrou nie, maar van die engele se idee van die twee se denke wat in een ‘saamgesmelt’ het, elke gemaal onderskei die ander met `n naam wat sy eie aandui, wedersyds en wederkerig. Dit wys hoe die Meester se woorde met betrekking tot die huwelik en uitgee in die huwelik verstaan moet word. (Lukas 20:35, 36).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205