Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 4

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

2. Die God van die Hemele is ook die Meester. Ten eerste moet kennis geneem word wie nou eintlik die God van die hemele is, want al die ander dinge hang van hierdie waarheid af. Regdeur al die hemele is daar niemand anders as die Meester alleen wat erken word as die God van die hemele nie. Daar word gesê, soos wat Hyself leer, dat Hy één is met die Vader, dat die Vader in Hom is, en Hy in die Vader, dat hulle wat Hom sien, sien die Vader, en dat alles wat heilig is van Hom af uitgaan (Joh. 10:30, 35; 14:9-11; 16:13-15). Ek het dikwels met engele gesels oor hierdie onderwerp, en hulle het sonder uitsondering verklaar dat in die hemele hulle nie in staat is om die Goddelike te verdeel in drie dele nie, omdat hulle weet en dit so ontvang het dat die Goddelike één is en dat hierdie EEN ook die Meester is. Hulle het ook gesê dat hulle van die kerk wat van hierdie wêreld kom wat die idee het van drie Goddelike wesens, nie in die hemele toegelaat word nie, omdat hulle gedagtes sal dwaal van die een Goddelike wese tot `n ander een, en dit word nie daar toegelaat om aan drie te dink en te sê dit is een nie. 2.1 Omdat almal in die hemel vanuit hulle gedagtes spreek, omdat spraak daar die onmiddelike produk van die denke is, of ons kan praat van gedagte spraak. Gevolglik, hulle wat in hierdie wêreld die Godheid in drie verdeel het, en ook `n verskillende idee oor elkeen aangeneem het, en wat daardie idee nie één gemaak het en dit in die Meester gesentreer het nie, kan nie in die hemele ontvang word nie, omdat daar in die hemel alle gedagtes onderling gedeel word, daarom, as enigeen daar dink aan drie en sê dit is één, sal hy onmiddellik uitgevind en verwerp word. Maar laat dit geweet word dat hulle wat nie die ware van die goeie, of die geloof van die liefde geskei het nie, aanvaar sal word in die ander lewe, wanneer hulle die hemelse idee geleer word dat die Meester die God van die heelal is. Maar dit is anders met hulle wat die geloof geskei het van die lewe, dit is, wie nie gelewe het volgens die beginsels van die ware geloof nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205