Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 403

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

391. Soos wat alle gemeenskappe in die hemele verskillend is in ooreenstemming met hulle goeie (soos hierbo gesê, n. 41), so is hulle ook verskillend in ooreenstemming met hulle gebruike en dienste, die goeie is die goeie in handeling, dit is, die goeie van naasteliefde wat dienste is. Sommige gemeenskappe is in diens om om te sien na klein kindertjies; ander weer om hulle te onderrig en hulle op te lei soos wat hulle opgroei, ander weer in die onderrig en opleiding van seuns en dogters wat `n soortgelyke en goeie neiging het uit hulle opvoeding in die wêreld, en gevolglik so in die hemel gekom het. Daar is gemeenskappe wat die eenvoudiges die goeie aanleer uit die Christelike wêreld, en lei hulle op die weg na die hemel, daar is ook ander wat soortgelyke manier die verskillende heidense nasie lei en onderrig. Daar is sommige gemeenskappe wat die nuwe aankomelinge uit die wêreld beskerm teen besmetting van bose geeste, daar is sommige wat aandag gee aan die geeste wat in die laer aarde is; ook sommiges wat aandag gee aan geeste wat in die helle is, en weerhou hulle om mekaar te martel verby die voorgeskrewe grense, en daar is sommiges wat aandag gee aan hulle wat opgerig word uit die dood. In die algemeen word engele van elke gemeenskap gestuur na die mens om oor hulle te waak en om hulle weg te lei van die bose emosies en handelinge, en die gevolglike gedagtes, en om hulle te inspireer met goeie emosies sover as wat hulle dit sal ontvang in vryheid, en deur middel hiervan om ook die dade of werke te rig om so ver as moontlik die bose begeertes te verwyder. Wanner die engele met die mens is, woon hulle as’t ware in hulle emosies; en hulle is naby die mens net in daardie graad waarin hy in die goeie van die waarheid is, en is verder weg van hom in die graad wat sy lewe verder is van die goeie is. 391.1 Maar al hierdie dienste van engele is dienste van die Meester deur die engele, want die engele voer dit uit vanuit die Meester en nie uit hulleself nie. Vir hierdie rede, in die Woord in die innerlike sin beteken “engele’ nie engele nie, maar iets wat aan die Meester behoort, en vir dieselfde rede word engele ook “gode” genoem in die Woord. 391.2

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205