Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 412

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

400. Maar dit moet verstaan word dat die genot van hulle wat in die liefdes is vir die self en vir die wêreld, wanneer hulle so `n gemeenskap benader, die genot van hulle wellus is, en is dus die teenoorgestelde van die genot van die hemel. En sulkes gaan in hierdie genot van hulle wellus as gevolg van hulle denke deur die genot van die hemele te verdryf in hulle wat daarin is. Wanner die hemelse genot nie verdryf of weggeneem word nie, dan is dit anders, want dan is dit vir hulle nie moontlik om nader te kom nie; want so ver as wat hulle naderkom, bring dit op hulle angs en pyn; en vir hierdie rede kom hulle nie so gereëld nader nie. Dit was ek ook toegelaat om te leer deur herhaaldelike ervaring, en daar is iets wat ek wil byvoeg. [2] Geeste wat van hierdie wêreld af oorgaan na die ander lewe, begeer meer as iets anders om in die hemel te kom. Ongeveer almal verlang om in te kom, met die veronderstelling dat die hemel bestaan slegs deur toegelaat en ontvang te word. Omrede hierdie begeerte word hulle gebring na sekere gemeenskappe in die laagste hemel. Maar sodra as wat daardie wat in die liefdes vir die self en vir die wêreld is, nader kom na die eerste treetjie van die hemel, begin hulle benoud word en word inwendig so gemartel asof hulle die hel voel in plaas van die hemel binne in hulle; en gevolglik werp hulle hulself kop eerste weg van daar af, en rus nie voordat hulle in die helle kom tussen hulle eie soort nie. [3] Dit gebeur dikwels dat sulke geeste verlang om te weet wat hemelse geluk is, en dat hulle gehoor het dat dit in die innerlikes van die engele is, en wil hulle graag daarin deel. Dit was daarom toegestaan, want wat `n gees ookal wens, terwyl hy nog nie in die hemel of hel is nie, word aan hom gegee as dit hom sal baat. Maar sodra die genot na hulle gekommunikeer word, begin hulle om so gemartel te word en weet nie hoe om hulle te draai en te buig om van die pyn ontslae te raak, as gevolg van hulle interne foltering nie. So was die effek geproduseer deur hemelse genot op hulle wat in die genot van die liefde vir die self en die wêreld is, en vir die rede dat hierdie liefdes in direkte opposisie van hemelse liefdes staan, is sulke pyne die resultaat, ook as gevolg van die een teenoorgestelde wat handel teenoor `n ander teenoorgestelde. En siende dat die hemelse genot ingaan met die innerlike weg, vloei dit in die teenoorgestelde genot, en die innerlikes wat in die teenoorgestelde genot is, word so gebuig en verdraai na die agterkant toe, dus in die teenoorgestelde rigting, en die gevolg is hierdie verskriklike pyne wat erger as marteling is. [4] Liefde tot die Meester en liefde tot die naaste wens om te deel met ander alles wat sy eie is, want dit is by uitstek hulle genot, terwyl die liefde vir die self en vir die wêreld wens om alles weg te neem van ander dit wat hulle het, en maak dit hulle eiendom, en tot die mate wat hulle in staat is om dit reg te kry, is hulle in hulle genot. Hieruit ook, kan `n mens sien wat dit is wat die hemel van die hel afskei, want almal wat in die hel is, was, terwyl hulle in die wêreld geleef het, in die louter genot van die liggaam en van die vlees vir die liefde vir die self en vir die wêreld, terwyl almal wat in die hemel is, was, terwyl hulle in die wêreld was, in die genot van die siel en gees uit liefde tot die Meester en die liefde tot die naaste, en siende dat dit opponerende liefdes is, is die helle en die hemele totaal geskei van mekaar, en inderdaad so geskei dat `n gees in die hel dit nie eers waag om `n vinger daaruit te steek of om die kroon van sy kop te wys nie, want as hy dit doen word hy deursteek met pyne asof hy gemartel word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205