Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 413

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Voetnotas 352.1. Dit is die deel van die wyses om te sien en waar te neem wanneer `n ding waar is voordat dit bevestig word, en nie net bloot bevestig wat deur ander gesê word nie. (n. 1017, 4741,7012, 7680, 7950). Slegs hulle kan sien en waarneem wanneer `n ding waar is voordat dit bevestig word, wat geaffekteer word deur die waarheid ter wille van die waarheid en ter wille van die lewe (n. 8521). Die lig van bevestiging is nie geestelike lig nie maar natuurlike lig, en is selfs sensuele lig wat die bose mag inhê (n. 8780). Alle dinge, selfs valshede, kan so bevestig word sodat dit voorkom asof dit waarhede is. ( n. 2477, 2480, 5033, 6865, 8521). 353.1. Die sensuele is die uiterlike van `n mens se lewe, en kleef aan en woon in sy liggaamlike deel (n. 5077, 5767, 9212, 9216, 9331, 9730). Hy word `n sensuele mens genoem wat al sy oordeel en gevolgtrekkings vorm uit sy liggaamlike sintuie, en wat niks glo behalwe dit wat hy met sy oë sien en met sy hande voel nie (n. 5094, 7693). So `n mens dink met sy uiterlikes en nie innerlik in homself nie (n. 5089, 5094, 6564, 7693). Sy innerlikes is so toegesluit dat hy niks van die Goddelike waarheid raaksien nie (n. 6564, 6844, 6845). In kort, hy is in growwe natuurlike lig en word niks gewaar van die lig van die hemele nie. (n. 6201, 6310, 6564, 6598, 6612, 6614, 6622, 6624, 6844, 6845). Daarom is hy innerlik gekant teen alle dinge wat aan die hemel en die kerk behoort. (n. 6210, 6310, 6844, 6844, 6845, 6948, 6949). Die geleerdes wat hulleself bekragtug het teen die waarhede van die kerk, is baie sensueel (6316). `n Beskrywing van die sensuele mens (n. 10236). 353.2. Sensuele mense argumenteer bytend en met sluheid, siende dat hulle alle intelligensie in spraak plaas vanuit die liggaamlike geheue (n. 195, 196, 5700, 10236). Maar hulle argumenteer uit die dwaalbegrippe van die sinne (5084, 6948, 6949, 7693). Sensuele mense is meer slu en boosaardig as ander (n. 7693, 10236). Die antieke mense het hulle genoem ‘slange van die boom van kennis’ (n. 195-197, 6398, 6949, 10313). 355.1. Alle kennis behoort aan die natuurlike geheue wat `n mens het terwyl hy in die liggaam is. (n. 5212, 9922). Die mens dra met hom saam na sy dood sy hele natuurlike geheue (n. 2475) uit ervaring (n. 2481-2486). Maar hy is nie in staat om enigiets, soos toe hy in die wêreld was, uit daardie geheue te trek nie, oor verskeie redes. (n. 2476, 2477, 2479). 356.1. Die mees pragtigste kleure word in die hemel gesien (n. 1053, 1624). Die kleure van die hemel kom van die lig daar en is modifikasies of die veelkleurigheid van daardie lig (n. 1042, 1043, 1053, 1624, 3993, 4530, 4742, 4922). Dus is hulle manifestasies van die waarheid van die goeie, en dit dui sulke dinge aan wat behoort aan die intelligensie en wysheid (n. 4530, 5677, 4922, 9466). Die mens behoort ten volle onderrig te wees in alle kennis [scientiis et cognitionibus], siende dat hy deur hierdie manier leer om te dink [cogitare] en daarna te verstaan wat waar en goed is, en om dan wys te word. (n. 129, 1450, 1451, 1453, 1548, 1802). Kennis [scientifica] is die eerste dinge waarop die lewe van die mens gegrondves is, burgerlik, moreel, en geestelik, en dit moet geleer word ter wille van die gebruik daarvan as `n einddoel. (n. 1489, 3310). Kennis [cognitiones] open die weg na die innerlike mens, en agterna verenig dit hom met die eksterne in ooreenstemming met die gebruike en dienste (n. 1563, 1616) Die meetbare aanlegte het sy geboorte deur middel van kennis [scientias et cognitiones] (n. 1895, 1900, 3086). Maar nie deur middel van kennis [cognitiones] op sigself nie, maar deur middel van die emosie vir die gebruike of dienste daaraan ontleen (n. 1895). Daar is kennis [scientifica] wat toegang verleen na Goddelike waarhede en kennis [scientifica] wat dit nie doen nie. (n. 5213). Leë kennis [scientifica] moet vernietig word (n. 1489, 1492, 1499, 1581). Leë kennis [scientifica] is so dat dit die liefde het vir die self en vir die wêreld as `n einddoel, en onderhou daardie liefdes, en onttrek hom van liefde tot God en liefde tot die naaste, omdat sulke kennis die innerlike mens toemaak, tot so `n mate dat die mens nie in staat is om enigiets van die hemel te ontvang nie (n. 1563, 1600). Kennis is `n middel wat help om wys te word en `n middel om kranksinnig te word, en deur dit is die innerlike mens of oopgemaak of gesluit, en dus is die rasionele of verryk of vernietig (n. 4156, 8628, 9922). [3] Die interne mens word oopgemaak en geleidelik volmaak gemaak deur middel van kennis as die mens goeie gebruike of dienste het as `n eindoel, spesiaal gebruike of dienste wat kyk na die uiterlike lewe. (n. 3086). Die soorte kennis [scientificis] wat in die natuurlike mens is, word ontmoed deur geestelike en hemelse dinge van die geestelike mens, en dit neem daardie gedeeltes aan wat paslik is. (n. 1495). Dan word die hemelse gebruike of dienste na vore getrek deur die Meester en vervolmaak en uitgetrek deur die kennis [scientificis] in die natuurlike mens deur middel van die innerlike mens. (n. 1895, 1896, 1900, 1901, 1902, 5871, 5874, 5901). Terwyl onverenigbare en opponerende kennis [scientifica] eenkant verwerp word. (n. 5871, 5886, 5889). [4] Die sig van die interne mens roep van die kennis [scientifica] van die eksterne mens na vore, maar slegs dit wat in ooreenstemmeng is met sy liefde (n. 9394). Soos gesien deur die interne mens wat behoort by die liefde, is in die middelpunt en in helderheid, maar dit wat nie van die liefde is nie, is by die kante en is baie onduidelik. (n. 6068, 6084). Paslike kennis [scientifica] word geleidelik in die mens se liefde ingeplant en woon daarbinne. (n. 6325). As `n mens gebore is tot liefde tot die medemens, is hy gebore in intelligensie, maar omdat hy gebore is in die liefde vir die self en vir die wêreld is hy ook gebore in onkunde (n. 6323, 6325). Kennis [scientia], intelligensie, en wysheid is seuns tot liefde van God en van liefde teenoor die medemens. [5] Dit is een ding om wys te wees, en `n ander ding om te verstaan, en `n ander om te weet [scire], en `n ander om te doen, nietemin, in hulle wat geestelike lewe besit, volg dit in orde, en bestaan tesame daarin om te doen. (n, 10331). Ook is dit een ding om te weet [scire], `n ander om te erken, en `n ander om geloof te hê (n. 896). [6] Kennis [scientifica], wat behoort aan die uiterlike of natuurlike mens is in die lig van die wêreld, maar waarhede wat waarhede gemaak is deur waarheid, geloof en liefde, en wat lewe verkry het, is in die lig van die hemel. (n. 5212). Die waarhede wat geestelike lewe verkry het word begryp deur middel van natuurlike idees (5510). Geestelike invloei is van die interne of geestelike mens binne in die kennis [scientifica] wat in die eksterne of natuurlike mens is. (n. 1940, 8005). Die soorte van kennis [scientifica] is vergaderplekke of ontvangers, asof dit kruike is, want die waarheid en die goeie wat aan die interne mens behoort (n. 1469, 1496, 3068, 5489, 6004, 6023, 6052, 6071, 6077, 7770, 9922) en is soos spieëls waarin die waarheid en die goeie van die interne mens voorkom asof dit `n afbeelding is. (5201). Hulle is tesame (5373, 5874, 5886, 5901, 6004, 6023, 6052, 6071). [7] Die invloei is nie fisies nie, maar geestelik, dit is, die invloei is van die interne mens in die eksterne, dus in die kennis van die eksterne, en nie van die eksterne in die interne nie, dus nie van die soorte kennis [scientifics] van die eksterne binne in die waarhede van die geloof nie (n. 3219, 5119, 5259, 5427, 5428, 5478, 6322, 9110). `n Begin moet gemaak word van die waarhede van die doktrine van die kerk, wat van die Woord is, en daardie waarhede moet eerstens erken word , en dan is dit toelaarbaar om die kennis [scientifica] te konsulteer (n. 6047). Dus is dit toelaarbaar vir hulle wat in `n bevestigende staat is in die opsig van die waarhede van die geloof om dit intellektueel te bevestig deur middel van kennis [scientifica], maar nie vir hulle wat in `n negatiewe staat is nie (n. 2568, 2588, 4760, 6047). Hy wat nie wil glo in Goddelike waarhede nie, totdat hy oortuig is deur middel van kennis [scientificis] sal nooit glo nie. (n. 2094, 28320.) Om vanuit die kennis [scientificis] in die waarheid van die geloof in te gaan is teenstrydig met die orde (10236). Hulle wat so doen word kranksinnig aangaande die dinge van die hemel en die kerk (n. 128, 129, 130). Hulle val in die valshede van die bose (n. 232, 233, 6047). As hulle in die ander lewe net dink aan geestelike dinge, word hulle asof hulle dronk is (n. 1072). Meer aangaande die karakter van sulkes (n. 196). Voorbeelde wat wys dat geestelike dinge kan nie begryp word wanneer daar ingegaan word vanuit die kennis nie [scientifica]. (n. 233, 2096, 2196, 2203, 2209). Baie van die geleerde mense is meer kranksinnig in geestelike dinge as die eenvoudiges, vir die rede dat hulle in `n negatiewe staat verkeer, wat hulle bevestig deur middel van die kennis [scientifica] wat hulle voortdurend en pal voor hulle sig het (n. 4760, 8629). [8] Hulle wat argumenteer uit die kennis [scientificis] teen die waarhede van die geloof argumenteer bytend omdat hulle argumenteer uit die valshede van die sinne wat innemend en oortuigend klink, omdat dit ook nie so maklik verwerp kan word nie. (n. 5700). Watter dinge is valshede van die sinne, en wat dit is (n. 5084, 5094, 6400, 6948), Hulle wat nie die waarheid verstaan nie, en hulle wat in die bose is, is in staat om te argumenteer oor waarhede en oor die goeie van die geloof, maar is nie in staat om dit te verstaan nie (n.4214). Intelligensie bestaan nie daaruit deur net die dogma te bevestig nie, maar om te sien of dit waar is of nie, voordat dit bevestig word (n. 4741, 6047). [9] Soorte kennis [scientiae] is van geen waarde na die dood nie, maar slegs dit wat die mens opgeneem het in sy intelligensie en lewe deur middel van die kennis [scientaes] (n. 2480). Alhoewel alle kennis nog daar is na die dood, is dit sluimerend (n. 2476-2479, 2481-2486). [10] Kennis, [scientifica] saam met die bose is valshede, omdat dit aangepas is met die booshede, maar met die goeie is dieselfde kennis die waarheid, omdat dit toegepas word op die goeie (6917). Ware kennis [scientifica] met die bose is nie waar nie, alhoewel dit kan voorkom dat dit waar is as dit geuiter word, omdat daar boosheid binne in is, (n. 10331). [11] `n Voorbeeld van die begeerte om te weet [sciendi], wat die geeste het (n. 1974). Engele het `n onbegrensde verlange om te weet [sciendi] en om wys te word, siende dat lering [scientia], intelligensie en wysheid geestelike voedsel is (n. 3114, 4459, 4792, 4976, 5147, 5293, 5340, 5342, 5410, 5426, 5576, 5582, 5655, 6277, 8562, 9003). Die kennis [scientia] van die antieke mense was die kennis [scientia] van die korrespondensies en verteenwoordiginge, deur middel waarvan hulle kennis [cognitionem] opdoen van geestelike dinge, maar daardie kennis [scientia] is op hierdie dag totaal verlore. (n. 4749, 4844, 4964, 4965). [12] Vir geestelike dinge om verstaan te word, moet die volgende universeles of algemenes verstaan word; (i) Alle dinge in die heelal het `n verhouding met die goeie en die waarheid en tot hulle verbinding dat hulle iets mag wees, dus tot liefde en geloof en hulle vereniging. (ii) Die mens het intelligensie en `n wil, en die intelligensie is die ontvanger van die waarheid en die wil van die goeie, en alle dinge in die mens het `n verhouding met hierdie twee en hulle vereniging, siende dat alle dinge `n verhouding het met die waarheid en die goeie en hulle verbinding. (iii) Daar is `n interne mens en `n eksterne mens, wat so verskillend van mekaar is soos die hemel en die aarde, en tog, vir `n mens om `n ware mens te wees moet hierdie twee een word. (iv) Die interne mens is in die lig van die hemel, en die eksterne mens is in die lig van die wêreld, en die lig van die hemel is die Goddelike waarheid self, waaruit alle intelligensie is. (v) Tussen die dinge van die interne mens en daardie in die eksterne mens is daar `n korrespondensie, daarom, die verskillende aspekte wat hulle verteenwoordig is so dat dit onderskei kan word slegs deur middel van `n kennis [scientiam] van korrespondensies. Tensy hierdie en baie ander dinge nie bekend is nie [scientur] kan niks, maar slegs onverenigbare idees van geestelike en hemelse waarhede ontvang en gevorm word, daarom, sonder hierdie universeles sal die kennis [scientifica et cognitiones] van die natuurlike mens van weinig nut wees vir die rasionele mens vir sy intelligensie en groei. Dit maak dit duidelik hoe belangrik kennis [scientifica] is. 358.1. Dit word dikwels in die Woord gesê dat die mens geoordeel of beloon sal word in ooreenstemming met die werke en dade wat hy doen (n. 3934). By “werke en dade” word bedoel werke en dade in die innerlike vorm, en nie in die uiterlike vorm nie, siende dat goeie werke in die eksterne vorm ook gedoen kan word deur die bose, maar in die innerlike en die uiterlike vorm saam slegs deur die goeie (n. 3934, 6073). Werke, soos alle aktiwiteite, het hulle bestaan en uitstroming [esse et existere] en hulle kwaliteit van die internes van die mens, wat behoort aan sy innerlikes is, so is die werke. (n. 3934, 6073, 10331, 10332). Dus, werke bevat liefde en geloof en is liefde en geloof in effek. (n. 10331). Daarom, om geoordeel en beloon te word in ooreenstemming met dade en werke, beteken in ooreenstemming met liefde en geloof. (n. 3147, 3934, 6073, 8911, 10331, 10332). Sover as wat die werke na homself kyk en na die wêreld, is hulle nie goed nie, maar hulle is goed sover as wat hulle na die Meester en die naaste kyk (n. 3147). 359.1 Alle boosheid is van die liefde vir die self en vir die wêreld (n. 1307, 1308, 1321, 1594, 1691, 3413, 7255, 7376, 7488, 7490, 8318, 10038, 10742). Hierdie liefdes is; veragting van ander, vyandigheid, haat, weerwraak, wreedheid, misleiding, leuens, wellus en nog baie ander (n. 6667, 7370-7374, 9348, 10742). In sulke liefdes is die mens gebore, dus is sy oorgeërfde booshede binne in hierdie dinge. (n. 694, 4317, 5660). 359.2. Liefde tot die naaste is om te doen wat goed is, regverdig, en reg, in elke werk en elke diens (n. 8120.-8122, dus brei die liefde tot die naaste hom uit na alle dinge waaraan `n mens kan dink, wil, en doen (n. 8124). `n Lewe van vroomheid weg van `n lewe van naasteliefde is van geen waarde nie, maar tesame is hulle voordelig vir alle dinge (n. 8252, 8253). 361.1. Al die goeie het sy genot uit dienste en in ooreenstemming met die diens. (n. 3049, 4984, 7038), ook sy kwaliteit, en gevolglik, soos wat die gebruik of die diens is, so is die goeie (n. 3049) Al die geluk en genot van die lewe is van gebruik en dienste (n. 997). In die algemeen, die lewe is `n lewe van gebruik en diens (n. 1964). Engele lewe bestaan uit goeie van die liefde en naasteliefde, dus om dienste uit te oefen (n. 454). Die doeleindes wat die mens in sig het, wat dienste is, is die enigste dinge wat die Meester, en ook die engele oorweeg (n. 1317, 1645, 5844). 364.1. Daar kan geen genade wees apart van die liefde nie, maar genade deur middel van die liefde, dit is, aan hulle wat in ooreenstemming met die gebooie van die Meester lewe, sulkes lei die Meester voortdurend uit Sy groot genade in die wêreld, en daarna na die ewigheid (n. 8700, 10659). 364.2. Waardigheid en rykdomme is nie regtig seëninge nie, daarom word dit beide aan die bose en die goeie gegee (n. 8939, 10775, 10776). Die werklike seëninge is die ontvangs van liefde en geloof van die Meester, en vereniging met Hom daarby, want dit is die bron van ewige geluk. (n. 1420, 1422, 2846, 3017, 3406, 3504, 3514, 3530, 3565, 3584, 4216, 4981, 8930, 10495) 365.1. “Klere” dui op waarhede, dus sekere kennis (n. 1073, 2576, 5319, 5954, 9212, 9216, 9952, 10536) “Pers” dui op die hemelse goeie (n. 9467). “Fyn linne” dui op waarheid van `n hemelse oorsprong (n. 5319, 9469, 9744). 365.2. `n “Kameel” dui in die Woord op die aanleg om te ken en die kennis in die algemeen (n. 3048, 3071, 3143, 3145). Wat word bedoel deur “Naaldwerk, om met `n naald te werk”, en daarom met `n “naald” (n. 9688). Om in die waarheid van die geloof in te gaan deur gebruik te maak van kennis, is teenstrydig met die Goddelike orde. (n. 10236). Hulle wat dit doen word kranksinnig met betrekking tot die dinge van die kerk en die hemele. (n. 128-130, 232, 233, 6047) En in die ander lewe, as hulle dink aan geestelike dinge, word hulle asof hulle dronk is. (1072) Nog verder oor sulke dinge (n. 196). Voorbeelde wat daarop wys dat wanneer geestelike goedere binne gegaan word deur kennis, dit nie verstaan kan word nie (n. 233, 2094, 2196, 2203, 2209). Dit is toelaarbaar om geestelike waarhede binne te gaan binne in die kennis wat aan die natuurlike mens verbind is, maar nooit die teenoorgestelde nie, omdat daar geestelike invloei in die natuurlike kan wees, maar nie die natuurlike invloei in die geestelike nie (3219, 5119, 5259, 5427, 5428, 5478, 6322, 9110). Die waarheid van die Woord en van die kerk moet eers erken word, daarna is dit toelaatbaar om die kennis in oorweging te neem, maar nie voor die tyd nie. (n.6047). 367.1. Tot op hierdie dag is dit nie bekend wat huweliks liefde is nie, of waarvandaan dit is nie (n. 2727). Huweliks liefde is om te wil wat die ander een wil, dus om wedersyds en wederkerig te wil (n. 2731). Hulle wat in die huweliksliefde is, woon saam in die innerlikste van die lewe (n. 2732). Dit is so `n samesmelting of unie van twee verstande of denkes dat van liefde is hulle een. (n. 10168, 10169). Want die liefde van die denke van beide, is geestelike liefde, en is `n unie, `n vereniging (n. 1549, 2057, 3939, 4018, 5807, 6195, 7081-7086, 7501, 10130). 368.1. In die Woord word “jong man” aangedui deur die verstaan van die waarheid, of die intelligente (n. 7668). “Mens” het dieselfde betekenis (n. 158, 265, 749. 915, 1007, 2517, 3134, 3236, 4823, 9007). “Vroumens” dui op die emosie vir die goeie en die ware (n. 568, 3160, 7337, 8994), so ook die kerk (n. 252, 253, 749, 770); “Vrou” het dieselfde betekenis (n. 252, 253, 409, 749, 770); met watter verskil (n. 915, 2517, 3236, 4510, 4823) In die hoogste sin word “Man en Vrou” bedoel deur die Meester en van Sy vereniging met die hemel en die kerk (n. 7022). `n “Maagd” dui op emosie vir die goeie (n. 3067, 3110, 3179, 3189, 6729, 6742). Net so die kerk, (n. 2362, 3081, 3963, 4638, 6729, 6775, 6788). 371.1. Die oorsprong, oorsaak, en essens van ware huweliks liefde is die huwelik van die goeie en die waarheid, dus is dit van die hemel (n. 2728, 2729). Aangaande die engele gees, wat `n waarneming het of daar enigiets van die huwelik is van die idee van `n vereniging van die goeie en die ware. (n. 10756). Dit is met huweliks liefde in elke opsig dieselfde soos wat dit is met die vereniding van die goeie en die waarheid (n. 1904, 2173, 2429, 2508, 3101, 3102, 3155, 3179, 3180, 4358, 5807, 5835, 9206, 9495, 9637). Hoe en met wie word die vereniging van die goeie en die waarheid bewerk (n. 3834, 4096, 4097, 4301, 4345, 4353, 4364, 4368, 5365, 7623-7627, 9528). Slegs hulle wat in die goeie en die waarheid van die Meester is, weet wat ware huweliks liefde is. (n. 10171). In die Woord dui die “huwelik” die huwelik van die goeie met die waarheid aan (n. 3132, 4434, 4835). Die koninkryk van die Meester en die hemel is in ware huweliks liefde (n. 2737). 375.1. Alle dinge in die universum, beide in die hemel en in die wêreld, het `n verhouding tot die goeie en die waarheid (n. 2452, 3166, 3490, 4409, 5232, 7256, 10122). En tot die vereniging met hierdie (n. 1055). Tussen die goeie en die waarheid is daar `n huwelik (n. 1904, 2173, 2508). Die goeie het die waarheid lief, en uit liefde verlang dit na die waarheid en vir die vereniging van die waarheid met homself, en hiervan is hulle in ewigdurende strewe om verenig te word (n. 9206, 9207, 9495). Die lewe van die waarheid is van die goeie (n. 1589, 1997, 2572, 4070, 4096, 4097, 4736, 4757, 4884, 5147, 9667). Waarheid is die vorm van die goeie (n. 3049, 3180, 4574, 9154). Waarheid is tot die goeie soos water is tot die brood (n. 4976). 378.1. Huwelike tussen verskillende gelowe is nie toelaatbaar nie, omdat daar geen vereniging tussen die goeie en die ware in die innerlikes kan wees nie (8998). 379.1. Siende dat die man en die vrou een moet wees, en saam moet lewe in die innerlike van die lewe, en tesame maak hulle een engel in die hemel, is dit so dat daar nie ware huweliks liefde kan wees tussen een man en verskeie vroue nie (n. 1907, 2740). Om verskeie vroue op dieselfde tyd te trou is teenstrydig met die Goddelike orde (n. 10837). Dat daar geen huwelike is, behalwe tussen een man en een vrou word duidelik ontvang deur hulle wat in die Meester se hemelse koninkryk is (n. 865, 3246, 9002, 10172.) Vir die rede dat die engele daar in die huwelike is van die goeie en die waarheid (n. 3246). Die Israelitiese nasie was toegelaat om verskeie vroue te trou, en om nog daarby te voeg verskeie byvroue, maar nie die Christene nie, vir die rede dat die Israeliete was in die eksternes en verwyderd van die internes, terwyl die Christen in staat is om in die internes in te gaan, dus in die huwelik van die goeie met die waarheid (n. 3246, 4837, 8809). 382.1. Bevrugting, swangerskap, geboortes, en generasies dui op daardie wat geestelik is, dit is, sulkes behoort tot die goeie en die waarheid, of tot die liefde en die geloof (n. 613, 1145, 1255, 2020, 2584, 3860, 3868, 4070, 4668. 6239, 8042, 9325, 10249). Daarom, generasie en geboorte dui op wedergeboorte en hervorming deur geloof en liefde (n. 5160, 5598, 9042, 9845). ‘Moeder’ dui op die kerk ten opsigte van die waarheid, en dus die waarheid van die kerk, ‘vader’ die kerk ten opsigte van die goeie, en dus die goeie van die kerk (n. 2691, 2717, 3703, 5581, 8897). ‘Seuns’ dui op gevoel of emosie vir die waarheid, en dus waarhede (n. 489, 491, 533, 2623, 3373, 4257, 8649, 9807). ‘Dogters’ dui op die emosie vir die goeie (n. 489-491, 2362, 3963, 6729, 6775, 6778, 9055). ‘Skoonseun’ dui op die waarheid geassosieër met emosie vir die goeie (n. 2389). ‘Skoondogter’ dui op die goeie geassosieër met sy waarheid (4843). 384.1. Egbreuk en owerspel is ontheiligend (n. 9961, 10174). Die hemel is gesluit vir egbrekers en owerspeligers (n. 2750). Hulle wat genot geput het uit ontug, egbreek en owerspel kan nie in die hemel kom nie (n. 539, 2733, 2747-2749, 2751, 10175). Egbrekers en owerspeligers is ongevoelig, wreed en meedoënloos en behoeftig aan godsdiens (n. 824, 2747, 2748). Die idee van egbrekers en owerspeligers is besoedelend en vuil (n. 2747, 2748). In die ander lewe is hulle lief vir vullis en is ook in smerige helle. (n. 2755, 5394, 5722) In die Woord dui egbrekers en owerspeligers op die onegtheid van die goeie, en hoeredom perversie van die waarheid (n. 2466, 2729, 3399, 4865, 8904, 10648). 387.1. Die Meester se koninkryk is `n koninkryk van dienste en gebruike (n. 454, 696, 1103, 3645, 4054, 7038). Om dienste te lewer en uit te oefen is om die Meester te dien (n. 7038). In die ander lewe sal almal dienste en gebruike moet uitoefen (n. 1103), selfs die boses en die duiwelse (n. 696). Almal is soos die dienste wat hy uitvoer (n. 4054, 6815); geillustreer (n. 7038) Engele se geseëndheid bestaan uit die goeie van naasteliefde, dit is, om dienste te lewer (n. 454). 390.1. Om die naaste lief te hê is nie om die persoon lief te hê nie, maar om lief te hê dit wat in hom is en waaruit hy bestaan of saamgestel is (n. 5025, 10336). Hulle wat die persoon lief het, en nie dit wat in hom is nie, en waaruit hy saamgestel is nie, het net sowel `n bose mens lief sowel as `n goeie mens (n. 3820), en doen terselfdertyd goed aan sowel die bose as die goeie mens, en om goed te doen aan die bose, is ook om die goeie met boosheid te behandel, en dit is nie hoe om jou naaste lief te hê nie. (n. 3820, 6703, 8120). Die regter wat die bose straf sodat hy kan hervorm, en nie die goeie besmet of benadeel nie, het sy naaste lief (n. 3820, 8120, 8121). Elke individu, en elke gemeenskap, ook jou eie land of streek, en die kerk, en in die algemene sin die koninkryk van die Meester, is alles die naaste, en om goed te doen aan hulle in ooreenstemming met die kwaliteit van hulle staat, is om die naaste lief te hê, dit is, die naaste is sy goeie, wat gekonsulteer moet word (n. 6818-6824, 8123). 391.1. Van die engele wat met die klein kindertjies is en daarna met die seuns, en dus in opeenvolging (n. 2303). Die mens word opgewek uit die dood deur middel van die engele, uit ervaring (n. 168-189). Engele word na die helle gestuur om te voorkom dat hulle mekaar buite perke martel (967). Oor die dienste wat engele lewer aan die mens as hy daar anderkant aankom (n. 2131). Daar is geeste en engele met alle mense en word gelei deur die Meester deur middel van geeste en engele (n. 50, 697, 2796, 2887, 5846-5866, 5976-5993, 6209), Engele het heerskappy oor bose geeste (n. 1755). 391.2. In die Woord word deur engele iets Goddeliks aangedui (n. 1925, 2821, 3039, 4085, 6280, 8129) In die Woord word engele “gode” genoem omdat hulle die waarheid en die goeie ontvang vanaf die Meester (n. 4295, 4402, 8192, 8301).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205