Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 419

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

406. Ek het met tye met engele gepraat wat onlangs van die wêreld af gekom het oor die staat van ewige lewe, en sê dat dit belangrik is om te weet wie die Meester van die koninkryk is, en watter soort en watter vorm regering dit het. En niks is meer belangrik vir hulle wat `n ander koninkryk binnegaan as om te weet wie en wat die koning is, en hoe die regering is, en ander besonderhede met betrekking tot daardie koninkryk, so is dit van groter betekenis met betrekking tot hierdie koninkryk waarin hulle vir alle ewigheid gaan woon. Daarom moet hulle weet dat dit die Meester is wat beide die hemele en die uitspansel regeer, want Hy wat die een regeer, regeer ook die ander, dus, dat die koninkryk waarin hulle hul nou bevind, behoort aan die Meester, en dat die wette van hierdie koninkryk ewige waarhede is, almal wat rus op die wet wat bepaal dat die Meester bokant alles gelief moet word, en die naaste meer as jouself. Toe hulle dit hoor, was daar geen teenantwoord nie, vir die rede dat, alhoewel hulle in die lewe in die liggaam so-iets gehoor het, het hulle dit nie geglo nie, en gewonder hoe kan daar so `n liefde in die hemel wees, en hoe kan dit moontlik wees vir enigeen om vir sy medemens lief te wees meer as vir jouself. Maar hulle was vertel dat elke goeie vergroot onmeetbaar in die ander lewe, en dat terwyl hulle nie verder in die lewe kan kom in die liggaam nie as om die naaste lief te hê soos jouself, omdat hulle gedompel is in dit wat die liggaam aangaan, maar wanneer dit eenkant geplaas word, word hulle liefde meer suiwer, en word uiteindelik engelagtig wat beteken om die naaste meer lief te hê as jouself. Want in die hemel is daar genot aan gekoppel om goed te doen aan ander, maar geen genot om aan jouself goed te doen nie, behalwe met die oog daarop dat dit `n ander een s’n word, en dus ter ere van die naaste. Dit is om die naaste meer lief te hê as jouself. Hulle was vertel dat die moontlikheid van so `n liefde word gewys in die wêreld in die huweliks lewe en liefde van sommiges wat die dood moes ondergaan om sy metgesel te beskerm teen gewisse dood of beserings, in die liefde van ouers vir hul kinders, soos in `n moeder wat verkies om honger te gaan as om haar kind te sien sterf van die honger, in opregte vriendskap, waarin een vriend hom self sal blootstel aan gevaar vir `n ander, en dan ook in die aard van die liefde, wat so is dat dit haar vreugde is om ander te dien, nie ter wille van homself nie, maar vir die ander. Maar al hierdie dinge was onverstaanbaar vir die ander wat hulleself liefhet meer as vir die ander, en in die lewe van die liggaam was hulle gulsig na wins, meeste van alles was die gierigheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205