Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 448

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

435. Al hierdie is gesê om die rasionele mens wat in homself kyk, te oortuig dat die mens `n gees is, en dat die liggaamlike deel wat toegevoeg is aan die gees hom in staat stel om sy funksies in die natuurlike en materieële wêreld uit te voer, en is nie `n mens nie, maar `n instrument van sy gees. Maar bewyse uit ervaring is die voorkeur, omdat daar baie is om rasionele gevolgtrekkings te verstaan en te begryp, en hulle wat hulle in die teenoorgestelde beskouing gevestig het verander sulke gevolgtrekkings in gronde van twyfel deur middel van argumentasies uit die valshede van die sinne. Hulle wat hulle in die teenoorgestelde beskouing gevestig het is gewoond om te dink dat diere net so `n lewe en sensasies het en het dus `n geestelike deel, dieselfde as wat die mens het, en tog sterf daardie deel saam met die liggaam. Maar die geestelike is nie dieselfde as die geestelike van die mens nie, want die mens het wat die dier nie het nie, `n innerlike, waarin die Goddelike vloei, wat die mens oprig tot Homself, en wat daarby die mens met Homself verenig. Omrede hierdie het die mens die vermoë om te dink aangaande God en aangaande die Goddelike dinge van die hemel en die kerk en om God lief te hê in al hierdie dinge, en dit is in teenstelling met die dier. En so verenig God Hom met die mens, en wat ookal met die Meester verenig, kan nie verstrooi word nie, maar wat nie kan verenig nie, word verstrooi. Die innerlikes (intelligensie en wil) wat die mens het, in teenstelling met die dier, was hierbo behandel (n. 39), en wat daar gesê was, sal hier herhaal word, siende dat dit belangrik is om die dwaallere weg te ruim wat vasgebrand is in die denke van baie wat uit `n tekort aan kennis en geoefende intellek nie in staat is om rasionele gevolgtrekkings op hierdie onderwerp te maak nie. Die woorde was hierdie: Ek sal `n sekere arcanum noem aangaande die engele van die hemele, wat tot nou toe nog nie in die denke van die mens opgekom het nie, omdat die grade nie verstaan was nie. In elke engel en in elke mens is daar `n innerlike of die hoogste graad, of `n innerlike iets, waarin die Goddelike van die Meester eerstens of direk invloei, en waarvan dit die ander innerlikes in hom verwyder wat opvolg in ooreenstemming met die grade van die orde. Hierdie innerlike of hoogste graad mag genoem word die ingang van die Meester tot die engel of die mens, en Sy opregte woonplek in hulle. Dit is uit hoofde van die innerlike of hoogste graad dat `n mens `n mens is, en geonderskei van die diere, wat dit nie het nie. Hiervan is dit dat, anders as die diere, die mens in staat is, ten opsigte van al sy innerlikes wat aan die denke behoort en sy rangskikking, om deur die Meester verhoog te word tot Homself, om in die Meester te glo, om deur die Meester geroer te word deur die liefde tot die Meester, en daardeur Hom te aanskou, en om intelligensie en wysheid te ontvang, en om met rede of verstand te kan praat. En dit is as gevolg hiervan dat hy tot in ewigheid kan lewe. Maar wat vir hom beskik en voorsien is deur die Meester in sy innerlikes val nie duidelik in die waarneming van die engel nie, omdat dit bokant sy denke is en oortref sy wysheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205