Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 464

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Voetnotas 405.1. Een ding bestaan uit verskeie dinge, en ontvang daarby sy vorm, kwaliteit en volmaaktheid in ooreenstemming met die kwaliteit van die harmonie en vereniging (n. 457, 3241, 8003). Daar is `n ontelbare variasie en nooit een ding dieselfde as `n ander nie (n. 7236, 9002). Dit is dieselfde in die hemel. (n.3744, 4005, 7236, 7833, 7836, 9002). Die gevolg is dat al die gemeenskappe in die hemele en al die engele in `n gemeenskap verskillend van mekaar is, omdat hulle in verskillende goeies en dienste is (n. 690, 3241, 3519, 3804, 3986, 4067, 4149, 4263, 7236, 7833). Die Meester se Goddelike liefde rangskik almal en alles in `n hemelse vorm, en verenig hulle so dat hulle soos `n enkele mens voorkom. (457, 3986, 5598). 420.1. Hulle wat in `n lewe is van die goeie en die waarheid is die uitverkorenes (n. 3755, 3900). Uitverkiesing en ontvangs in die hemel is nie uit genade nie, soos wat hierdie term verstaan word, maar is in ooreenstemming met die lewe (n. 5057, 5058). Daar is geen genade van die Meester apart van die handeling nie, maar slegs deur die handeling, dit beteken, om te lewe in ooreenstemming met die grondreëls van die gebooie en dit uit te lewe en te handel daarvolgens as `n riglyn vir die lewe, want Sy genade lei die wêreld voortdurend op pad na die ewigheid. (n. 8700, 10659). 420.2. Deur die “armes” in die Woord word die bedoel wat geestelik arm is, dit is, wat onkundig is oor die waarheid maar wat wens om onderrig te word. (n. 9209, 9253, 10227). 445.1. In die Woord beteken “dood” die opstanding, want wanneer die mens sterf gaan sy lewe nog steeds aan. (n. 3498, 3505, 4618, 4621, 6036, 6221). 446.1. Die hart korrespondeer met die wil, dus tot die emosie wat aan die liefde behoort, terwyl die asemhaling korrespondeer met die intelligensie, dus tot die gedagtes (n. 3888). Hieruit is dit dat die “hart” in die Woord dui op die wil en liefde (n. 7542, 9050, 10336). Die “siel” dui op intelligensie, geloof, en die waarheid daarom, “van die siel en van die hart” dui daarop wat is van die Intelligensie, geloof en waarheid, en wat is van die wil - liefde en goedheid (n. 2930, 9050). Die korrespondendie van die hart en longe met die Groot Mens (n. 3883-3895). 446.2. Die klop van die hart en die asemhaling van die longe heers regdeur die liggaam, en vloei wedersyds in elke deel (n.3887, 3889, 3890). 447.1. Liefde is die wese (esse) van die lewe van die mens (n. 5002). Liefde is geestelike hitte, en daarom die eintlike lewenskrag van die mens homself. (n. 1589, 2146, 3338, 4906, 7081-7086, 9954, 10740). Emosie is `n voortsetting van liefde (n. 3938). 449.1. Die hart korrespondeer met die hemelse koninkryk van die Meester, en die longe met Sy geestelike koninkryk. (n. 3635, 3886, 3887).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205