Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 469

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

455. Dit wat nou gesê is kan verstaan word deur die rasionele mens, want hy kan dit sien van die verbinding van oorsake en van die waarhede in hulle orde, maar dit word nie verstaan van `n mens wat nie rasioneel is nie, en oor verskeie redes, die hoofrede is dat daar nie `n begeerte is om dit te verstaan nie want dit is in botsing met die valshede wat hy sy waarhede gemaak het, en hy wat onwillig is om dit te verstaan het vir hierdie rede die weg na die hemel tot sy rasionele aanlegte toegemaak, alhoewel daardie weg weer oopgemaak kan word wanneer die wil se weerstand opgehou het (sien bo, n. 424). Dat die mens in staat is om waarhede te verstaan wanneer hy dit so wens, was deur my duidelik gemaak deur baie ervaring. Bose geeste het irrasioneel geword in die wêreld deur die Goddelike te verwerp en ook die waarhede van die kerk, en konformeer hulle self teen die Goddelike en die kerk, en is dikwels teruggedraai deur die Goddelike krag na diegene wat in die lig van die waarheid is, en dan verstaan hulle al die dinge soos wat die engele kan, en erken dit as die waarheid, en ook dat hulle alles verstaan. Maar die oomblik dat hierdie geeste in hulleself terugval, en terugdraai na die liefde van hulle wil, het hulle weer geen verstaan of begrip van die waarhede nie en bevestig die teenoorgestelde. [2] Ek het ook sekere wandelaars in die hel gehoor sê dat hulle weet en neem waar dat wat hulle doen boosheid is en wat hulle dink ook vals is, maar dat hulle nie in staat is om die genot van die liefde daarvoor te weerstaan nie, dit is, hulle wil, en dat dit hulle wil is wat hulle denke dryf om die bose te sien as goed en valshede as waarheid. Klaarblyklik dan, hulle wat in valshede van die bose is, het die vermoë om te verstaan en om rasioneel te wees, maar het geen wens daartoe nie, en hulle het geen wens daartoe vir die rede dat hulle die valshede liefhet meer as die waarheid, omdat dit ooreenstem met hulle booshede waarin hulle is. Om lief te hê en te wil is dieselfde ding, want wat `n mens wil daarvoor is hy lief, en wat hy liefhet dit wil hy. [3] Omdat die staat van die mens so is dat hy in staat is om waarhede te verstaan as hy so wens, was ek toegelaat om geestelike waarhede te bevestig, wat waarhede van die hemel en die kerk was, selfs deur argumentasies, en dit ter wille daarvan dat die valshede waardeur die rasionele denke in baie toegemaak is, te verwyder deur argumente, en dus dat die oog in `n sekere graad oopgemaak kan word; want om geestelike goedere te bevestig deur argumente word toegelaat aan almal wat in waarhede is. Wie kan ooit die Woord verstaan van die sin van die letter, tensy hy hy van `n verligte rede die waarhede insien wat dit bevat? Is die oorsprong van so baie dwaallere nie van dieselfde Woord nie? 455.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205