Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 470

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

456. Dat die gees van die mens, wanneer dit losgemaak is van die liggaam, nog steeds `n mens is, en in lewende vorm, was aan my bewys deur die daaglikse ervaring van baie jare, want ek het hulle gesien en `n duisend keer na hulle geluister, en het met hulle gepraat oor hierdie feit, dat die mens in die wêreld glo nie dat hulle mens is nie, en dat hulle wat dit wel glo deur die ander beskou word as onnosel. Die geeste word in die hart droewig gestem dat sulke onkunde nog steeds in die wêreld bestaan, en die ergste van alles binne in die kerk. [2] Maar hierdie geloof het ontstaan hoofsaaklik uit die geleerdes, wat gedink het oor die siel, van idees ontvang van die liggaamlike sintuie, en van sulke idees is die enigste voorstelling of begrip wat hulle kon vorm van die siel is asof dit slegs `n gedagte is, en wanner dit in die opsig apart van enige onderwerp beskou word is dat sy inhoud en bron slegs maar `n verbygaande asemhaling of suiwer eter is wat nodig is om verstrooi te word wanneer die liggaam sterwe. Maar soos wat die kerk glo uit die Woord in die onsterflikheid van die siel is hulle geneig om aan dit as iets lewends toe te skryf, iets wat aan die denke behoort, maar hulle ontken enigiets dit wat na die sintuie verwys, soos wat die mens besit, totdat dit eers aan die liggaam teruggegee word. Op hierdie opinie of idee is die doktrine oor die heropstanding gegrond, met die geloof dat die siel en die liggaam weer bymekaar sal kom by die finale oordeel. Vir hierdie rede, wanneer enigeen aan die siel dink in ooreenstemming met hierdie doktrine en hierdie vergissing, het hy geen idee of konsepsie dat dit `n gees is nie, en nog in `n menslike vorm daar boonop. En verder nog, daar is skaars iemand vandag wat weet wat geestelik is, en nog minder dat geestelike wesens, soos wat alle geeste en engele is, het enige menslike vorm. [3] Gevolglik, ongeveer almal wat van hierdie wêreld af weggaan is grootliks verbaas om te vind dat hulle lewendig is, en is net so `n mens as tevore, dat hulle sien, hoor, en praat, en dat hulle liggame geniet die sensasie van aanraking net soos van tevore met geen verskil wat ookal nie. (sien bo, n. 74). En wanneer hulle ophou om oor hulleself verbaas te wees, is hulle weer verbaas dat die kerk niks weet van hierdie staat van die mens na sy dood nie, dus niks van die hemel en die hel nie, wanneer in feite almal wat ooit geleef het in die wêreld, is in die ander lewe en lewe as mense. En as hulle wonder hoekom is dit nie openbaar gemaak aan die mens deur visioene nie, deurdat dit `n belangrike essensie van die geloof van die kerk is, was hulle vanaf die hemel vertel, dat alhoewel dit gedoen kan word, want niks is makliker wanneer dit die Meester se plesier is nie, sou hulle wat hulle in die teenoorgestelde geloof bevestig het, nie sou glo selfs al sal hulleself dit gesien het, ook is daar die gevaar om enigiets te bevestig deur visioene wanneer die mens in valshede is, want hulle sou eerstens glo en daarna dit ontken, en sodoende die waarheid besoedel of ontheilig, siende dat om eers te glo en daarna te ontken is om te besoedel of te ontheilig, en hulle wat waarhede ontheilig word neergewerp in die laagste en mees smartlike van al die helle. 456.1 [4] Dit is die gevaar wat bedoel word deur die woorde van die Meester deur te sê: “Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.” (Joh. 12:40). En dat daardie in valshede sal nie glo nie (selfs al word visioene gegee) word bedoel deur hierdie woorde. Abraham sê aan die ryk man in die hel; “Hulle het Moses en die Profete: laat hulle na die luister. Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer. Maar hy sê vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.” (Lukas 16: 29-31).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205