Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 482

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

468. Hoe die rasionele aanlegte gekultiveer word sal ook in `n paar woorde vertel word. Die ware rasionele aanlegte bestaan uit waarhede en nie uit valshede nie, wat ookal uit valshede bestaan is nie rasioneel nie. Daar is drie tipes waarhede, burgerlik, moreel en geestelik. Burgerlike waarhede het betrekking op dinge van geregtigheid en die regering in koninkryke, en in die algemeen wat regverdig en billik in dit is. Morele waarhede het betrekking op dinge van elkeen se lewe in die opsig van kameraadskap en sosiale verhoudings, in die algemeen wat eerlik en reg is, en in die besonder tot deugsaamheid van enige aard. Maar geestelike waarhede het betrekking op dinge van die hemel en van die kerk, en in die algemeen tot die goeie van die liefde en die waarheid van die geloof. [2] In elke mens is daar drie grade van lewe (sien bo, n. 267). Die rasionele aanleg is oopgemaak tot by die eerste graad deur burgerlike waarhede, tot die tweede graad deur morele waarhede, en tot die derde graad deur geestelike waarhede. Maar dit moet verstaan word dat die rasionele aanleg wat uit hierdie waarhede bestaan is nie gevorm en geopen deurdat die mens dit weet nie, maar deur in ooreenstemming daarmee te lewe, en om in ooreenstemming daarmee te lewe beteken om dit lief te hê uit geestelike emosie, en om waarhede lief te hê uit geestelike emosie is om dit wat regverdig en billik is lief te hê, omdat dit regverdig en billik is, wat eerlik en reg is, omdat dit eerlik en reg is, en wat goed en waar is, omdat dit goed en waar is, terwyl om in ooreenstemming daarmee te lewe en om dit lief te hê uit liggaamlike emosie, en ter wille van die self dit lief te hê en ter wille van die reputasie, eer of wins. Gevolglik, so ver as wat die mens hierdie waarhede uit liggaamlike emosie liefhet, faal hy daarin om rasioneel te word, want hy het nie dit lief nie, maar homself, en waarhede word aangewend om homself te dien soos knegte hulle meester dien, en wanneer waarhede knegte word, gaan hulle nie binne in die mens om enige graad van lewe daar oop te maak nie, nie eers die eerste graad nie, maar rus meestal in die geheue as kennis in `n materieële vorm, en verbind hulleself daar met die liefde vir die self, wat `n liggaamlike liefde is [3] Al hierdie dinge wys hoe die mens rasioneel kan word, naamlik, hy word rasioneel tot die derde graad deur `n geestelike liefde van die goeie en die waarheid wat aan die hemel en die kerk behoort, hy word rasioneel tot die tweede graad deur lief te hê dit wat eerlik en reg is, en tot die eerste graad deur wat regverdig en billik is lief te hê. Hierdie laaste twee liefdes word ook geestelik uit `n geestelike liefde van die goeie en die waarheid, omdat daardie liefde in hom vloei en verenig homself met hulle en vorm in hulle as’t ware sy eie voorkoms.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205