Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 486

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

472. Maar deur werke en dade is wat innerlik bedoel word, en nie hoe dit uiterlik voorkom nie, want elkeen weet dat elke daad en werk gaan uit vanaf die mens se wil en denke, andersins sal dit niks anders wees as `n beweging van `n outomaat of beeltenis nie. Gevolglik, `n daad of werk in homself bekyk is slegs `n effek wat sy siel en lewe ontleen van die wil en die denke, selfs tot so `n mate dat dit niks anders as die wil en denke is wat dit bewerkstellig nie, en dus is die wil en denke `n uiterlike vorm. Hieruit volg dit dat `n daad of werk is in kwaliteit, soos die wil en denke is wat dit produseer. As die denke en die wil goed is, is die dade en werke ook goed, maar as die denke en wil boos is, is die dade en werke ook boos, alhoewel dit in die uiterlike vorm dieselfde lyk. `n Duisend mense kan gelyk optree, dit is, kan dieselfde dade doen, so eenders in die uiterlike vorm dat dit amper nie van mekaar ge-onderskei kan word nie, en tog is elkeen ten opsigte van die ander verskillend, omrede die wil onderling verskil. {2} As voorbeeld, wanneer iemand opreg en regverdig met `n metgesel is, sal die een persoon dit doen vir die doel om eerlik en regverdig voor te kom uit respek vir homself en sy eie eer, `n ander ter wille van die wêreld en wins, `n derde ter wille van vergoeding en meriete, `n vierdie ter wille van vriendskap, `n vyfde uit vrees vir die wet en verlies van reputasie of sy werk, `n sesde dat hy iemand na sy kant toe kan trek, selfs al is hy verkeerd, `n sewende dat hy kan mislei, en ander deur ander motiewe. In al hierdie gevalle, alhoewel die dade goed is in voorkoms, siende dat dit `n goeie ding is om eerlik en regverdig te wees en vir die liefde hiervan, maar ter wille van die liefde van die self en die wëreld wat gelief word, en eerlikheid en regverdigheid word aangewend om daardie liefde te dien soos knegte wat hulle meester moet dien, wat deur die meester verag en ontslaan word wanneer hulle faal om hom te dien. [3] In die uiterlike vorm handel hulle op `n soortgelyke manier wat waarlik eerlik en regverdig handel met `n metgesel omdat hulle liefhet wat eerlik en regverdig is. Sommige van hulle handel uit die waarheid van die geloof of uit gehoorsaamheid, omdat die Woord dit beveel, sommiges van die goeie van die geloof of van die gewete, omrede `n godsdienstige motief, sommiges uit die goeie van die naasteliefde omdat sy goeie in aanmerking geneem word, sommiges uit die goeie van die liefde tot die Meester omdat die goeie gedoen moet word ter wille van die goeie, en ook die eerlikheid en regverdigheid moet gedoen word ter wille van die eerlikheid en geregtigheid, en dit het hulle lief omdat dit van die Meester is, en omdat die Goddelike wat uitgaan van die Meester in dit is, en gevolglik rekening daarmee hou dat dit in sy kern Goddelik is. Die dade en werke van sulkes is innerlik goed, en daarom ook uiterlik goed, want, soos hierbo gesê, dade en werke is presies so in kwaliteit as wat die denke en wil is waarvandaan hulle kom, en apart van die denke en wil is hulle nie dade en werke nie, maar slegs lewelose bewegings. Al hierdie dinge verduidelik wat bedoel word in die Woord deur dade en werke.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205