Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 496

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

482. (IV) Tensy geloof van hemelse liefde is, sal dit nie binne in die mens oorleef nie. Dit is aan my deur soveel ervaring duidelik gemaak dat as alles wat ek gesien en gehoor het aangaande dit en dat dit bymekaar gemaak was, sou dit `n volume volmaak. Hieroor kan ek getuig, dat hulle wat in liggaamlike en wêreldlike liefde is, apart van hemelse en geestelike liefde, het hoegenaamd geen geloof nie, en is nie in staat om enige te hê nie, hulle het niks ander as kennis of `n oorredingskrag dat `n ding waar is omdat dit hul liefde dien. Sommige van hulle wat volhou dat hulle geloof het, was na hulle gebring wat ware geloof gehad het, en toe hulle met hulle kommunikeer het hulle waargeneem dat hulle hoegenaamd geen geloof het nie, en het agterna erken dat om bloot te glo wat waar is en om die Woord te glo, is nie geloof nie, maar dat geloof is om die waarheid lief te hê uit hemelse liefde, en om dit te wil en te doen uit innerlike emosie. Bowendien was hulle getoon dat hulle oortuigde geloof wat hulle ware geloof noem, niks meer was as die lig van die wnter nie, in wie se lig, omdat dit geen hitte in het nie, en alle dinge op die aarde vasgevang is in die ryp, word dan styf, en verborge onder die sneeu. Daarom, sodra die lig van oorredings geloof in hulle geraak word deur die strale van die lig van die hemel word dit nie allenlik uitgeblus nie, maar verander in `n digte duisternis, waariun niemand homself kan sien nie, en terselfdertyd is hulle innerlikes so onduidelik dat hulle totaal niks kan verstaan nie, en word naderhand waansinnig van die valshede. Gevolglik is dit met hulle so, dat alle waarhede wat hulle geken het vanuit die Woord en van die doktrine van die kerk en wat dit genoem het die waarhede van hul geloof, weggevat, en hulle het elke valsheid in hulle plek opgeneem, wat in ooreenstemming is met die boosheid in hul lewe. En hulle is almal vasgevang in hulle liefdes en in die valshede wat ooreenstem met dit, en dan haat en verafsku hulle die waarheid en verwerp dit, omdat dit teenstrydig is met die valshede van die bose waarin hulle is. Van al my ervaringe in wat aan die hemel en hel behoort, kan ek as getuie staan dat almal daardie van hulle doltrine die geloof alleen voorgrstaan het, en wie se lewe boos was, is in die hel. Ek het baie duisende van hulle gesien wat in die hel gestort is. (aangaande hierdie, sien die verhandeling oor Die Laaste Oordeel en die Vernietiging van Babilon).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205