Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 529

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

514. Almal wat in plekke van onderrig is, bly apart, want elkeen is verbind ten opsigte van tot sy innerlikes met daardie gemeenskap van die hemel waarin hy op die punt staan om binne te gaan, dus, as die gemeenskappe van die hemel gerangskik is inooreenstemming met die hemelse vorm (sien bo, n. 200-212), so is die plekke waar die onderrig gegee word, en vir daardie rede word daardie plekke vanuit die hemel gesien as iets soos `n kleiner hemel. Hulle is uitgesprei in die lengte van die ooste tot die weste, en in die breedte van suid na noord, maar die breedte blyk asof dit minder is as die lengte. Die rangskikking in die algemeen is soos volg. Heel voor is hulle wat in hulle kinderjare gesterf het en wat opgegroei het in die hemel tot die ouderdom van die vroeë jeug, wat hulle tyd van kindskap deurgegaan het saam met hulle wat in beheer van hulle was, en word hiernatoe gebring deur die Meester en onderrig verskaf. Agter hulle is die plekke waar hulle onderrig word wat gesterf het in hulle volwasse lewe, en wat in die wêreld `n emosie gehad het vir die waarheid wat afgelei is van die goeie van die lewe. En weer agter hulle is hulle wat in die wêreld verbind was met die Mohammedaanse godsdiens, en wat `n morele lewe geleef het en wat `n enkele Goddelikheid, en die Meester as die ware Profeet erken. Wanner hulle hul onttrek het van Mohammed, omdat hy hulle geen hulp kan gee nie, het hulle die Meester genader en Hom aanbid en Sy Goddelikheid erken, en hulle word dan in die Christelike godsdiens onderrig. Agter hulle en meer na die noorde is die plekke van onderrig van verskillende heidense nasies wat in die wêreld `n goeie lewe gelei het in ooreenstemming met hulle godsdiens, en wat daardeur `n soort gewete verkry het, en wat gedoen het wat reg en regverdig is, nie soveel uit respek vir die wette van die regering nie, maar ten opsigte uit die respek vir die wette van die godsdiens, wat hulle glo heilig onderhou moet word, en op geen manier deur hulle handelinge geskend mag word nie. Wanneer hulle onderrig is, word hulle maklik gelei om die Meester te erken, want dit word op hulle harte gedruk dat die Meester nie onsigbaar is nie, maar is sigbaar in `n menslike vorm. In totaal is hulle meer as die res.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205