Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 532

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

517. Onderrig in die hemele verskil van die onderrig op aarde daarin dat kennis nie toegelaat word in die geheue nie, maar tot die lewe, want die geheue van geeste is in hulle lewe, want hulle ontvang en neem alles op wat in harmonie is met hulle lewe, en ontvang nie, en nog minder neem hulle dit op, wat nie in harmonie met dit is nie, want geeste is emosies, en is daarom in `n menslike vorm wat soortgelyk is met hulle emosies. [2] Deur so te wees word hulle voortdurend verlewendig deur `n emosie vir die waarheid wat kyk na die werke van die lewe, want die Meester voorsien aan elkeen se liefde die werke wat geskik is vir sy gees, en daardie liefde is verhewe met die hoop om `n engel te word. En soos wat al die werke van die hemel `n verhouding het tot die algemene werk, wat die goeie van die Meester se koninkryk is, wat in die hemel die vaderland is, en soos wat al hierdie spesiale en besonderse werke gewaardeer moet word in verhouding, soos hulle meer van naby en ten volle ten opsigte van die algemene werk is, so is al hierdie spesiale en besonderse werke, wat ontelbaar is, goed en hemels, daarom in elkeen is `n emosie vir die waarheid, en is so verenig met die emosie vir die werk dat die twee een maak, en daarby word die waarheid so ingeplant in die werke dat die waarheid wat hulle verkry, waarhede van die werke is. Op hierdie manier word engele geeste geleer en voorberei vir die hemel. [3] `n Emosie vir waarheid wat geskik is vir die werke word te kenne gegee deur verskillende maniere, die meeste wat onbekend is in die wêreld, hoofsaaklik deur verteenwoordigers van werke wat in die geestelike wêreld vertoon word in `n duisend maniere, en met sulke genot en plesiere dat hulle die gees deurdrenk vanaf die innerlikes van die denke tot by die uiterlikes van sy liggaam, en affekteer so die geheel, en gevolglik die gees word as’t ware sy werke, en daarom, as hy in sy gemeenskap kom, waarin hy geinisieër is deur onderrig, is hy in sy lewe deurdat hy in sy werke is. 517.1 Van al hierdie is dit duidelik dat kennis, wat uiterlike waarhede is, bring niemand in die hemel nie, maar die lewe self, wat `n lewe van werke is wat ingeplant is deur middel van kennis.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205