Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 549

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

534. Die weg na die hemel, en die weg na die hel, was op `n keer aan my gewys. Daar was `n breë weg wat neig na die linkerkant of na die noorde, en baie geeste was daarop gesien, maar in die verte was daar `n groot steen (klip) gesien waar die breë weg ook ophou. Vanaf daardie klip vertak die weg in twee, een na die linkerkant en die ander in die teenoorgestelde rigting na regs. Die weg wat na die linkerkant gaan was baie nou en reguit, en lei deur die weste tot die suide, en dus in die lig van die hemel, die weg wat lei na die regterkant was breed en ruim, en lei skuins afwaarts na die hel. Dit blyk dat almal dieselfde weg gaan totdat hulle by die groot steen (klip) kom by die splitsing van die twee weë. Wanneer hulle daardie punt bereik, is daar `n verdeling, die goeies draai na links en gaan op die reguit weg wat na die hemel lei, terwyl die boses, wat nie die steen (klip) by die vurk sien nie, val daarop en word beseer, en wanneer hulle opstaan hardloop hulle op die breë weg na die regterkant reguit na die hel. [2] Wat dit alles beteken was agterna aan my verduidelik.. Die eerste weg wat breed was, waarop almal, goed of sleg saam geloop en gesels het met mekaar soos vriende, omdat daar geen sigbare verskille tussen hulle was nie, verteenwoordig hulle wat uiterlik eerlik en geregverdig was, en waar daar skynbaar geen verskil is nie. Die steen (klip) by die splitsing van die breë weg in twee, waarop die boses val en waarvan hulle weghardloop na die weg wat na die hel lei, verteenwoordig die Goddelike waarheid, wat verwerp word deur hulle wat na die hel kyk, en in die hoogste sin verteenwoordig hierdie steen (klip) die Meester se Goddelike Mensheid. Maar hulle wat die Goddelike waarheid erken en ook die Goddelikheid van die Meester gaan met die weg wat lei na die hemel. Met hierdie alleen was dit gewys dat in die eksternes die bose dieselfde tipe lewe lei as die goeies, of hulle stap die weg saam, dit is, die een net so goed as die ander, maar hulle wat uit die hart uit die Goddelikheid erken, veral hulle binne die kerk wat die Goddelikheid van die Meester erken, word na die hemel gelei, terwyl hulle wat dit nie doen nie, na die hel gelei word. [3] Die gedagtes van die mens wat ontstaan uit sy bedoeling of wil word in die ander lewe verteenwoordig deur weë, en die weë word sigbaar verteenwoordig presies in ooreenstemming met daardie gedagtes en bedoelings, en in ooreenstemming met sy gedagtes wat spruit uit sy bedoeling. Vir hierdie rede word die karakter en gedagtes van geeste uit hulle wyse van optrede geken. Dit maak dit ook duidelik wat bedoel word met die Meester se woorde: “Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind”. (Matt. 7:13, 14). Die weg wat na die lewe lei is gespanne en onnatuurlik, nie omdat dit moeilik is nie, maar omdat net `n paar dit vind, soos wat dit hier gesê is. Die steen (klip) wat hier gesien word waar die pad in twee verdeel, en waar die twee weë in teenoorgestelde rigtings gaan, illustreer wat bedoel word deur die woorde van die Meester toe Hy gesê het: “Maar Hy het hulle aangekyk en gesê: Wat beteken dan hierdie Skrifwoord: die steen wat die bouers verwerp het, dit het `n hoeksteen geword? Eleen wat op dié steen val, sal verpletter word; maar elkeen op wie hy val, dié sal vermorsel word.” Die “steen” (klip) dui op die Goddelike waarheid, en “die steen van Israel” dui op die Meester ten opsigte van Sy Goddelike Mensheid, die “bouers” beteken hulle wat in die kerk is, “die hoeksteen” is waar die twee weë is, “om te val” en “om verpletter te word” is om te ontken en daardeur onder te gaan. 534.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205