Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 562

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

548. Hoe dit gebeur, sal ook verduidelik word. Wanneer die mens die ander lewe binnegaan, word hy ten eerste deur die engele ontvang, wat aan hom al die goeie ampte bedien, en praat met hom oor die Meester, oor die hemel, en die engele lewe, en onderrig hom in sekere dinge wat waar en goed is. Maar as die mens, nou `n gees, een is wat van hierdie dinge weet in die wêreld, maar in die hart dit ontken en dit verag, sal hy na `n gesprek met die engele `n begeerte hê om daar van die engele af weg te kom. Sodra die engele dit gewaar word, los hulle hom. En na interaksie met ander sal hy na gelang homsel aansluit by hulle wat in dieselfde boosheid as hy is (sien bo, n. 445-452). Wanneer dit plaasvind draai hy homself weg van die Meester en draai sy gesig na die hel toe waaraan hy verbind was in die wêreld, waarin sulkes verkeer wat in dieselfde liefde vir die boosheid is. Al dit maak dit duidelik dat die Meester elke gees na Hom toe trek deur middel van engele en deur middel van die invloei vanaf die hemel, maar daardie geeste wat in die bose is, weerstaan dit geheel en al, en skeur hulle as’t ware van die Meester af, en word getrek deur hulle eie boosheid, dus deur die hel, soos met `n tou. En soos wat hulle so getrek word, en deur die rede dat hulle eie liefde vir die bose, is hulle gretig om te volg, dit is dan duidelik dat hulleself hulle in die hel werp deur hulle eie vrye wil en keuse. Die mens in die wêreld, en as gevolg van hulle verkeerde idee van die hel, is onbekwaam om dit te glo dat dit wel so is. In der waarheid, in die ander lewe voor die oë van hulle wat buite die hel is, kom dit nie so voor nie, maar slegs aan hulle wat hulleself in die hel werp, want hulle doen dit op hulle eie rekening. Hulle wat ingaan uit `n brandende liefde vir die bose kom voor asof hulle kop eerste, met die kop na onder en die voete na bo, ingewerp word. Dit is as gevolg van hierdie voorkoms dat dit lyk asof iemand, soos die Goddelike krag, hulle in die hel werp (maar hieroor sal hier onder nog meer oor gesê word, n. 574). Van al hierdie kan gesien word dat die Meester werp niemand in die hel nie, maar elkeen werp homself in die hel, beide terwyl hy leef in die wêreld en ook na die dood wanneer hy tussen die geeste kom.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205