Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 573

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

558. [a] Bowendien, sover as wat enigiemand in die hemelse liefde is, wat bestaan uit die liefde vir diens en die goeie en wat geroer word deur die vreugde van die hart wanneer dit gedoen word ter wille van die kerk, land en menslike gemeenskappe, en jou medemens, word hy sover gelei deur die Meester, omdat daardie liefde die lierfde is waarin die Meester is, en wat van Hom is. Maar sover as wat enigeen in die liefde vir die self is, wat bestaan daaruit om dienste en die goeie uit te voer vir die voordeel vir die self, so ver lei hy homself, en sover as wat enigeen homself lei, sal die Meester hom nie lei nie. En hieruit volg dit dat sover as wat enigeen homself liefhet, sny hy homself af van die Goddelike, en dus ook van die hemel. Om deur jouself gelei te word is om gelei te word deur dit wat jou eie is, en wat `n mens se eie is, is niks anders as die bose nie, want `n mens se inherente oorgeërfde boosheid is die liefde vir die self meer as vir die Meester, en die wêreld meer as die hemel. 558.1 Wanneer `n mens na homself kyk uit die goeie wat hy doen, word hy gelei in wat sy eie is, dit is, in sy oorgeërfde booshede, want hy kyk uit die goeie na homself en wens homself die goeie toe, en daarom verteenwoordig hy `n beeltenis van homself in sy eie goeie, en nie `n beeltenis van die Goddelike nie. Dat dit so is, is aan my bewys deur ervaring. Daar is bose geeste wie se woonplek in die middel kwartiere is tussen die noorde en die weste, onderkant die hemele, wat geoefen is in die kuns om goed geaarde geeste te lei in hulle eie natuur [proprium] en dus in allerhande booshede van verskillende aard. Dit doen hulle deur hulle te lei in gedagtes oor hulleself, of openlik deur lofprysinge en eer, of in die geheim deur hulle emosies deur hulleself te lei, en sover as wat hulle dit doen, draai hulle die gesigte van die goed geaarde geeste weg van die hemel af, en tot dieselfde mate verduister hulle hul intelligensie en roep booshede te voorskyn wat hulle eie is. 558.2 Die mens se eie wat hy ontleen het deur erflating van sy ouers, is niks anders as `n digte boosheid nie. (n. 210, 215, 731. 876, 987, 1047, 2307, 2308, 3518, 3701, 3812, 8480, 8550, 10283, 10284, 10286, 10731). Die mens se eie is die selfliefde meer as vir die Meester, en die wêreld meer as vir die hemel, en maak niks van die naaste nie in vergelyking met homself, behalwe ter wille van die self (n. 694, 731, 4317, 5660). Alle booshede vloei van die liefde vir die self en die liefde vir die wêreld wanneer dit die oorhand het (n. 1307, 1308, 1321, 1594, 1691, 3413, 7255, 7376, 7488, 7489, 8318, 9335, 9348, 10038, 10742). Hierdie booshede is die veragting van ander, vyandskap, haat, wraak, wreedheid, misleiding ens. (6667, 7370, 7374, 9348, 10038, 10742). Van hierdie booshede vloei alle valshede (n. 1047, 10283, 10284, 10286,) [b] Dat die liefde vir die self die teenoorgestelde is van die liefde vir die naaste kan gesien word uit die oorsprong en essens van beide. Die liefde vir die naaste van iemand wat in die liefde vir homself is, begin by homself, want hy eis dat almal sy naaste is, en dit gaan van hom af uit as die kernpunt aan almal wat een met hom maak, en verminder in ooreenstemming met die graad van verbinding met hom deur liefde. Almal buite sy sirkel word beskou as van geen waarde nie, en hulle wat gekant is teen hulle in die sirkel en tot hulle booshede word gereken as vyande, wat hulle karakter ookal mag wees, hoe wys ookal, opreg, eerlik en regverdig. Maar geestelike liefde teenoor die naaste begin by die Meester, en gaan van Hom af uit as die kern van almal wat saamgevoeg is met Hom deur liefde en geloof, en gaan voort in ooreenstemming met die kwaliteit van hulle liefde en geloof.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205