Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 585

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

570. Soos wat die helse vuur die liefde vir die self en die wêreld is, is dit ook elke begeerte van hierdie liefdes, siende dat begeerte die voortdurende liefde is, want dit waarvoor `n mens lief is, begeer hy voortdurend. Helse vuur is ook vreugde, siende dat wat `n mens voor lief is en begeer, dit ervaar hy, en wanneer hy dit het, is hy vreugdevol. Die mens se vreugde is van geen ander bron nie. Daarom is helse vuur die begeerte en die vreugde wat ontspring van hierdie twee liefdes as hulle oorsprong. Die booshede wat uit hierdie twee liefdes vloei is die veragting van ander, vyandskap, haat, en wraak, en van hierdie wreedaardigheid, woestheid en wreedheid, en ten opsigte van die Goddelike is hulle in ontkenning en gevolglike veragting, bespotting, en verkleinering van die heilige dinge (sien bo, n. 562). En soos wat hierdie booshede voortdurend die vernietiging en moord van hulle wat hulle beskou as vyande uitasem, en teen hulle teenoor wie hulle brand met haat en vergelding, so is dit die genot van hul lewe om te verwoes en om dood te maak, en so ver as wat hulle nie in staat is om dit te doen nie, is daar die wil om kwaad te doen, om seer te maak, en om wreedheid toe te pas. [2] So is die bedoeling van die “vuur” in die Woord, waar die bose en die hel behandel is, en uit sommige uittreksels uit die Woord sal ek aanhaal as bewys daarvan. “Daarom sal die Here oor hulle jongmense nie bly wees nie en Hom nie ontferm oor hulle wese en hulle weduwees nie; want hulle is almal roekelose mense en kwaaddoeners, en elke mond spreek goddeloosheid. Ondanks dit alles is sy toorn nie afgewend nie, maar sy hand is nog uitgestrek. Want die goddeloosheid brand soos vuur; dit verteer dorings en distels en steek die digte takke van die bos aan die brand, sodat hulle in `n rookpilaar opstyg. En hulle byt na regs en is honger; hulle vreet na links en word nie versadig nie; hulle eet elkeen die vlees van sy eie arm”. (Jes. 9: 17-19). “En Ek sal wondertekens gee aan die hemel en op die aarde: bloed en vuur en rookpilare. Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed…” (Joël 2: 30, 31). “En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swawel en sy land sal brandende pik word. Dit sal snags of oordag nie uitgeblus word nie; vir ewig gaan sy rook op; van geslag tot geslag lê dit woes, vir altyd en ewig trek niemand daar deur nie.” (Jes. 34:9, 10). “Want kyk, die dag kom, en dit brand soos `n oond. Dan sal al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedrywe, `n stoppel wees; en die dag wat kom sal hulle aan die brand steek…” ( Mal 4:1). “En hy het met `n groot stem kragtig uitgeroep en gesê: Geval, geval het die groot Babilon, en dit het geword `n woonplek van duiwels en `n versamelplek van allerhande onreine geeste…’ “en het uitgeroep toe hulle die rook van haar verbranding sien, en gesê…” (Openb. 18:2, 18, 19:3). “En hy het die put van die verderf oopgemaak en daar het rook opgekom soos rook uit `n groot oond en die son en die lug is deur die rook van die put verduister.” (Openb. 9:2). Die ryk man in die hel sê aan Abraham dat hy in vlamme gemartel word (Lukas 16: 24). In hierdie en baie ander gedeeltes beteken “vuur” die begeerte wat behoort tot die liefde van die self en die liefde vir die wêreld, en die rook daarvan beteken die valshede van die boosheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205