Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 589

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

574. Dit was hierbo getoon (n.548) dat `n bose gees homself in die hel werp. Ek sal nou in `n paar woorde vertel hoe dit gebeur, terwyl daar tog sulke folteringe in die hel is. Vanuit elke hel adem daar `n sfeer van begeerte van hulle wat daarin is, uit. Wanneer hierdie sfeer waargeneem word deur een wat in soortgelyke begeertes is, word hy geaffekteer in sy hart en gevul met vreugde, want begeerte en vreugde maak een, siende dat wat een ookal begeer, is vreugdevol vir hom, en as gevolg hiervan, draai `n gees hom helwaarts, en van `n vreugdevolle hart begeer hy om daar te wees, want op daardie stadium weet hy nie dat daar sulke folterings bestaan nie, alhoewel hy wat dit weet, nogtans begeer om daarheen te gaan. Want niemand in die geestelike wêreld kan sy begeerte weerstaan nie, omdat sy begeerte aan sy liefde behoort, en sy liefde behoort aan sy wil, en sy wil behoort aan sy natuur, en elkeen daar handel uit sy natuur. [2] Wanneer `n gees dan, uit sy eie en uit sy vryheid nader aan die hel drywe en hy daar ingaan, word hy ten eerste vriendelik ontvang, wat hom laat glo dat hy tussen vriende is. Maar dit hou slegs net vir `n paar uur. In die tussentyd word hy ondersoek na sy geslepenheid en gevolglike bekwaamheid, en wanneer dit gedoen is begin hulle om hom te verpes en te teister, en dit deur verskillende metodes, en gaandeweg met groter wreedheid en heftigheid. Dit word tot stand gebring deurdat hy voorgestel word aan die meer innerlike dieper hel, want hoe meer innerlik en dieper die hel word, hoe meer boosaardig word die geeste. Na hierdie besmetting begin hulle om hom wreed te behandel deur allerhande strawwe, en dit gaan aan totdat hy verklein of verminder is tot die toestand van `n slaaf. [3] Maar opstandige bewegings ontspring daar gedurigdeur, siende dat elkeen die grootste wil wees, en brand van haat teenoor die ander, en gevolglik is daar gedurig nuwe opstande, en so gaan die een toneel oor na die ander, en hulle wat verminder is na slawe is oorgegee dat hulle `n nuwe duiwel kan dien om ander tot onderdanigheid te dwing, en weer, die wat weier om hulle te onderwerp en onvoorwaardelike gehoorsaamheid te toon, word gemartel op verskillende maniere, en so gaan dit voortdurend aan. Hierdie martelinge is die martelinge van die hel, wat genoem word “die hel se vure”.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205