Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 592

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

577. In dieselfde graad wat engele wysheid en intelligensie het, het helse geeste boosheid en sluheid, want die saak is dieselfde, siende dat die gees van die mens, as dit verlos word van die liggaam, is in sy goeie of in sy bose. Elke gees is sy eie goeie of sy eie boosheid omdat hy sy eie liefde is, soos dit hierbo getoon is. Daarom, as `n engele gees dink, wil, spreek, en handel uit sy goeie uit, doen `n helse gees dit ook uit sy boosheid. [2] Solank as wat die mens in die liggaam gelewe het was dit anders, siende dat die boosheid van die gees onder bedwang was wat elke mens verwag van die wet, van die hoop op wins, van eer, van reputasie, en van die vrees om dit te verloor, en daarom kan die boosheid van sy gees dan nie uitbars om te wys wat in homself was nie. Buitendien, die boosheid van die gees van die mens lê dan toegevou en verskuil in uiterlike opregtheid, eerlikheid, geregtigheid, en `n emosie vir die waarheid en die goeie, waarmee so `n mens dit erken en dit namaak ter wille van die wêreld, en onder hierdie skyn lê die boosheid so verskuil en verduister dat hy homself skaars weet dat sy gees bevat soveel boosheid en listigheid, dit is, dat in homself was hy so `n duiwel soos wat hy gaan word na sy dood, wanneer sy gees in homself en in sy eie natuur kom. [3] Sulke boosheid manifesteer homself en oortref alle geloof. Daar is duisende van booshede wat dan na bo uitbars van die bose homself, waartussen dit is wat nie in woorde in enige taal beskryf kan word nie. Wat dit is, is aan my gegee om te weet en ook om waar te neem deur baie ervaring, siende dat dit deur die Meester aan my toegestaan is om in die geestelike wêreld te wees en terselfdertyd in die natuurlike wêreld ten opsigte van my liggaam. Dit kan ek getuig, dat hulle boosheid so groot is dat dit nie moontlik is om `n duisenste deel daarvan te beskryf nie, en so groot dat as mens nie deur die Meester beskerm word nie, kan hy nooit van die hel gered word nie, want met elke mens is daar geeste van die hel sowel as geeste van die hemel (sien bo, n. 292, 293); en tog kan die Meester nie die mens beskerm, tensy hy die Goddelike erken en `n lewe lei van geloof en naasteliefde, andersins draai die mens homself weg van die Meester en verander hulself in helse geeste, en dus word sy gees opgeneem met `n boosaardigheid soos hulle. [4] Nietemin, die mens word voortdurend deur die Meester weggetrek van die bose wat hy aan homself aanheg, en as’t ware na hom toe trek deur sy affiliasie met helse geeste. As hy nie weggetrek word deur die interne bande van die gewete nie, wat hy nie sal ontvang as hy die Goddelike ontken nie, word hy nogtans weggetrek deur eksterne bande, wat is, soos hierbo gesê, die vrees vir die wet en sy strawwe, en die vrees vir die verlies van wins, en die berowing van eer en reputasie. In der waarheid, so `n mens kan weggehou word van booshede deur middel van die genot van sy liefde en deur vrees vir die verlies of berowing van daardie genietinge, maar hy kan daardeur nie gelei word in die geestelike goeie nie. Want sodra so `n mens in hierdie dinge gelei word, begin hy sy denke oor te gee aan voorwendsels en versinsels deur te veins en voor te gee en aan nabootsings wat goed is, eerlik, en geregverdig, vir die doel om te oorreed en te mislei. So `n sluheid koppel homself aan die boosheid van sy gees, en gee vorm daaraan, en veroorsaak sy boosheid om in dieselfde natuur te wees as homself.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205