Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 601

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

586. Ek was ook toegelaat om in die helle in te kyk om te sien hoe dit daar binne is, want wanneer die Meester dit wil, kan die sig van `n gees of `n engel van bo af penetreer tot in die laagste dieptes benede en hulle karakter ondersoek, nieteenstaande die beskutting wat om en bo-oor die helle is.. Op hierdie manier was ek toegelaat om in hulle te kyk. Sommige van die helle kom vir die sig voor soos spelonke of grotte en gate in die rotse wat binnewaarts uitstrek en dan ondertoe binne in die bodemlose poel, of skuinswaarts, of vertikaal. Sommige helle kom vir die sig voor soos die gate en grotte van die wilde diere van die woude, sommige is hollerige spelonke en gangetjies soos in myne gesien kan word, met grotte wat uitstrek na die laer gedeeltes. Meeste van die helle is drievoudig, die boonste een kom voor asof daar `n digte duisternis in is, omdat dit bewoon word deur hulle wat in die valsheid van die bose is, terwyl die onderstes vurig voorkom, omdat dit bewoon word deur hulle wat in die booshede self is, digte duisternis korrespondeer met die valshede van die bose, en vuur met die boosheid self. Hulle wat innerlik met die bose gehandel het, is in die dieper helle, en hulle wat uiterlik met die bose gehandel het, dit is, van die valshede van die bose, is in die helle wat minder diep is. Sommige helle kom voor soos die ruïnes van huise en stede na `n verwoestende brand, waarin helle geeste woon en hulleself wegsteek. In die ‘sagter’ helle is daar `n voorkoms van ruwe hutte, in sommige gevalle aangrensend in die vorm van `n stad met lane en strate, en in die huise is geeste betrokke in `n oneindigende getwis, vyandskap, gevegte en brutaliteite; terwyl daar in die strate en lane rowe en plunderings plaasvind, in sommige helle is dit niks anders as hoerhuise nie, vieslik om te aanskou en gevul met elke soort vullis en menslike afval. Weereens is daar donker woude, waarin helse geeste rondswerf soos wilde diere, en waar daar ook ondergrondse gate is waarin daardie vlug wat deur ander vervolg word. Daar is ook woestyne, waar alles bar, droog, kaal en sanderig is, en waar daar in sommige plekke hulle is wat uit die hel gegooi is wat elke denkbare straf ondergaan het, veral hulle wat in die wêreld meer slu was as ander in die onderneming van die uitdink van intriges en misleidings. So `n lewe is hulle finale lot.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205