Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 604

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

589. Die Ewewig (equilibrium) tussen Hemel en Hel. Vir enigiets om `n bestaan te hê, moet daar `n ewewig wees van alle dinge. Sonder ewewig is daar geen aksie en reaksie nie, want die ewewig is tussen twee kragte, die een handel en die ander reageer, en die staat van rus as resultaat van so `n aksie word genoem ewewig (equilibrium). In die natuurlike wêreld is daar `n ewewig in alle dinge en in elke ding. Dit bestaan op `n algemene manier, selfs in die atmosfeer, waarin die laer dele reageer en weerstand bied in verhouding soos wat die hoër dele handel ondertoe druk. Weereens, in die natuur is daar `n ewewig tussen hitte en koue, tussen lig en skaduwee, en tussen droogte en vogtigheid, die middel toestand is die ewewig. Daar is ook `n ewewig in die drie koninkryke van die natuur, die minerale, die planteryk, en die diereryk, want sonder ewewig in hulle kan niks tevoorskyn kom en `n permanente bestaan hê nie. Oral is daar `n soort handeling of kraginspanning aan die een kant en `n reaksie aan die ander kant. [2] Alle bestaan of alle kraginspanning word geproduseer in ewewig, dit is, deur een mag wat handel en `n ander verdra dit om op gehandel te word, of wanneer een mag deur te handel, binne vloei, die ander dit ontvang en harmonieues homslf onderwerp. In die natuurlike wêreld word dit wat handel genoem mag, en ook strewe [of poging], maar in die geestelike wêreld word dit wat handel en reageer genoem die lewe en wil. Lewe in daardie wêreld is `n lewende mag, en die wil is die lewende poging, of strewe, en die ewewig homself word genoem vryheid. Hierdie geestelike ewewig of vryheid het sy uitkoms en permanensie in die balans tussen die goeie wat handel aan die een kant en die bose wat handel aan die ander kant, of tussen die bose wat handel aan die een kant en die goeie wat handel aan die ander kant. [3] Met die goeie is die ewewig tussen die goeie wat handel en die bose wat reageer, maar met die bose is die ewewig tussen die bose wat handel en die goeie wat reageer. Geestelike ewewig is tussen die goeie en die bose, omdat die hele lewe van die mens het `n verwysing na die goeie en na die bose, en die wil is die vergaarbak of ontvanger. Daar is ook `n ewewig tussen die waarheid en valsheid, maar dit hang af van die ewewig tussen die goeie en die bose. Die ewewig tussen die waarheid en valsheid is soos dit tussen lig en skaduwee, en daardie lig en skaduwee affekteer die voorwerpe van die plantekoninkryk alleenlik in so ver as wat hitte en koue in hulle is. Dat lig en skaduwee op sigself geen effek het nie, maar slegs die hitte wat deur hulle reageer, is duidelik deur die feit dat lig en skaduwee dieselfde is in die winter en lente tyd. Die vergelyking van waarheid en valsheid met lig en skaduwee is van korrespondensie, want waarheid korrespondeer met die lig, valshede met die skaduwee, en hitte tot die goeie van die liefde, inderwaarheid is geestelike lig die waarheid, geestelike skaduwee is valshede, en geestelike hitte is die goeie van die liefde, (sien die hoofstuk waar lig en hitte in die hemel behandel word, n. 126-140).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205