Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 619

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Vryheid: Alle vryheid behoort aan die liefde of die emosie, siende dat wat die mens liefhet, dit doen hy vrylik (n. 2870, 3158, 8987, 8990, 9585, 9591) Siende dat die vryheid aan die liefde behoort, is dit die lewe van elkeen (n. 2873). Niks skyn om aan die mens te behoort nie, behalwe dit wat uit vryheid is. (n. 2880). Daar is hemelse vryheid en helse vryheid (n. 2870, 2873, 2874, 9589, 9590). [2] Hemelse vryheid behoort aan die hemelse liefde, of die liefde vir die goeie en die waarheid (n. 1947, 2870, 2872). En soos wat die liefde vir die goeie en die waarheid van die Meester is, bestaan vryheid daarin om deur die Meester gelei te word (n. 892, 905, 2872, 2886, 2890-2892, 9096, 9586, 9587, 9589-9591). Die mens word in die hemelse vryheid gelei deur die Meester deur die wedergeboorte (n. 2874, 2875, 2882, 2892). Die mens moet vryheid hê om wedergebore te word (n. 1937, 1947, 2876, 2881, 3145, 3146, 3158, 4031, 8700). Op geen ander manier kan die liefde vir die goeie en die waarheid in die mens ingeplant word nie, en dit toepaslik maak asof dit sy eie is (n. 2877, 2879, 2880, 2888). Niks word by die mens saamgevoeg deur middel van dwang nie (n. 2875, 8700). As die mens hervorm kan word deur dwang, sal almal gered word (n. 2881). In die hervorminsproses is dwang baie skadelik (n. 4031). Alle aanbidding uit vryheid is ware aanbidding, maar aanbidding op grond van dwang is nie aanbidding nie. (n. 1947, 2880, 7349, 10097). Berou moet uitgevoer word in `n vrye staat, maar berou op grond van dwang is van geen waarde nie (n. 8392) Stadiums van dwang, wat hulle is (n. 8392) [3] Dit is aan die mens toegestaan om te handel uit sy rede of verstand, tot die effek dat die goeie aan hom voorsien kan word, en dit is die rede hoekom die mens die vryheid het om te dink en te wil, selfs dit wat boos is, en om dit te doen so ver as wat die wet dit toelaat of verbied (n. 10777). Die mens word deur die meester tussen die hemel en hel gehou, en dus in equilibrium, dat hy in vryheid mag wees ter wille van hervorming (n. 5982, 6477, 8209, 8987) Wat ingeplant is in vryheid hou vir ewig, maar nie dit wat ingeplant is onder dwang nie. (n. 9588). Vir hierdie rede word niemand se vryheid hom ontneem nie (n. 2876, 2881). Die Meester dwing niemand nie (n. 1937, 1947). Om jouself te dwing is uit vryheid, maar nie om van buite af gedwing te word nie (n. 1937, 1947). `n Mens behoort homself te dwing om die bose te weerstaan (n. 1937, 1947, 7914). Ook om goed te doen asof dit uit homself is, en tog om te erken dat dit van die Meester is (n. 2882, 2891, 2892, 7914). Die mens het `n sterker vryheid in die versoekingstryd of geveg waarin hy oorwin, siende dat hy homself meer innerlik dwing om te weerstaan, alhoewel dit anders voorkom (n. 1937, 1947, 2881) [4] Helse vryheid bestaan daaruit om gelei te word deur die liefde vir die self en vir die wêreld en sy sinlike lus (n. 2870, 2873). Hulle in die hel ken geen ander vryheid nie (n. 2871) Hemelse vryheid is so ver verwyderd van helse vryheid, soos wat die hemel van die hel is (n. 2873, 2874). Helse vryheid, wat bestaan uit om gelei te word deur die liefde vir die self en die wêreld, is nie vryheid nie maar slawerny (n. 2884, 2890) Want slawerny word in wese gelei deur die hel. (n. 9586, 9589-9591)

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205