Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 77

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

74. Kom ons kyk nou na ervaring. Dat engele in menslike vorms is, of mense, was, is deur my duisende kere gesien. Ek het met hulle gepraat as mens teenoor mens, somtyds met een, somtyds met baie ander, en ek het hoegenaamd niks in hulle vorm gesien wat hulle anders gemaak het as die menslike vorm nie, en was af en toe verras om hulle so te vind. En dit kan nie gesê word dat dit `n misleiding of `n visioen van die fantasie is nie. Ek was toegelaat om engele te sien terwyl ek ten volle wakker was of in die besit van al my liggaamlike gewaarwordinge, en in `n staat van duidelike waarneming. En ek het dikwels aan hulle vertel dat die mens in die Christelike wêreld in so `n blinde onkunde is aangaande engele en geeste, om te glo dat hulle intellekte sonder `n vorm is, selfs suiwerder vorms, waarvan hulle geen idee het behalwe as iets eteries waarin daar `n sekere lewenskrag is. En as hulle aan die engele niks menslik toeskryf nie, behalwe `n dink fasiliteit, glo hulle, siende dat die engele geen oë het nie, kan hulle nie sien nie, dat hulle nie ore het nie, daarom kan hulle nie hoor nie, en om nie `n mond of tong te hê nie, kan hulle nie praat nie. Hierop antwoord die engele dat hulle bewus is dat so `n geloof deur baie in die wêreld gehandhaaf word, en is oorwegend onder die geleerdes, en tot hulle verbasing, onder die geestelikes. Die rede, sê hulle, is dat die geleerdes, wat die leiers is en wat eerste so `n idee van engele en geeste versin het, ontvang deur hulle vanaf die denke-begrip van die eksterne mens, en hulle wat daaruit dink, en nie van die innerlike lig van die algemene idee ingeplant in elk en iedereen nie, moet sulke denkbeelde fabriseer, omdat die denke-begrip van die eksterne mens neem slegs in wat aan die natuur behoort, en niks buite die natuur nie, dus hoegenaamd niks van die geestelike wêreld nie. 74.1 Van hierdie leiers as gidse het hierdie valse denke aangaande die engele uitgebrei na ander wat nie vir hulleself dink nie, maar die gedagtes van hulle leiers aanvaar, en het dit hulle eie geloof gemaak, en om dit met hulle eie verstand te beskou, kan hulle nie maklik daarvan terugtrek nie, en is in die meeste gevalle tevrede om dit te konformeer. Die engele sê, verder meer, dat die eenvoudiges in geloof en hart nie so `n idee van engele het nie, maar aan hulle dink as die mens in die hemel, en vir die rede dat hulle nie deur geleerdheid dit uitgeblus het wat in hulle ingeplant is uit die hemel nie, en het geen begrip van enigiets ander as weg van die vorm af nie. Dit is hoekom engele in kerke, wanneer dit in beeldhoukuns of in geveerde vorm uitgebeeld is, altyd voorgestel word as `n mens. In die opsig van hierdie insig vanaf die hemel sê hulle dit is die Goddelike wat vloei in sulke dinge en is in die goeie van die geloof en die lewe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205