Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 33

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Openbaring 33 ontvang op 25/09/18

“En daar was ‘n Ligwiel in Sion. Hulle het in vrolikheid die Liefdes-asem deur ramshorings geblaas in die vier hoeke van die aarde. Soos die Sewe en die Twaalf gedans het in MY Hemele, net so het hulle gedans op die Wiel deur MY geskape. ‘n Volk in die Suide was herstel tot MY Gewyde Wil. Die Vier het gekom en op die Wiel verenig en in die Winde vanuit die Draaiende Wiel was daar ‘n vlag… en EK was daar as die volk se Elohim en Skepper; EK was daar in hulle midde omdat hulle harte LIEFDE verkies het… en op die aanbreek van die Sewende Dag het die mure geval…”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205