BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 132

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 132 aan Lukaas van Hout op 6 Januarie 2014

Moenie op een profeet vertrou nie, vertrou op My woorde

"Spreek met hulle, ja spreek My woorde, MY WOORDE, ja My woorde, die woorde van My, EK IS wat EK IS en spreek My woorde tot hulle wat My Heilige Gees beveel tot en in jou hart om al My woorde te skryf, SE VIR HULLE, want baie van My Huis van Israel is verontwaardig en baie is ontmoedig."" Vertel hulle dat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, is saam met My ware Huis van Israel!"

"Sê vir hulle dat EK IS wat EK IS weet van hul ontsteltenis en weet van hul vrees en verontwaardiging!"

"Het Ek nie vir julle gesê, vrees nie en wees nie ontsteld nie!"

"Hoekom het julle so vinnig vergeet dat EK IS nou met julle is en ook vir altyd!"

"Hoekom is julle so verontwaardig oor My woorde?"

"Die Lutherane sê dat ons Luther het as ons profeet en benodig geen ander nie." "Daardeur het hulle My gefaal in ander boodskappers wie Ek vir hulle voorberei het!"

"Die Metodiste sê dat ons John en Charles Wesley het as ons profete en benodig geen ander nie. Daardeur het hulle My gefaal in ander boodskappers wie Ek vir hulle voorberei het!"

"Die Calviniste sê dat ons Johannes Calvyn het as ons profeet en benodig geen ander nie. Daardeur het hulle My gefaal in ander boodskappers wie Ek vir hulle voorberei het!"

"Waarom klou jy, Huis van Israel, nog vas aan die een wie Ek as die enigste boodskapper vir jou sou beplan en gestuur het?"

"Waarom kies julle nie om te sien dat Ek baie boodskappers vir My volk het, as hulle maar net van die een boodskapper na die volgende sou kyk?"

"Kan julle nie sien nie en wil julle nie verstaan dat 'n Vader altyd met sy kinders praat nie!"

"Wie volg julle?"

"Volg julle My boodskappers of volg julle My?"

"As julle My sal volg, julle liefdevolle Vader, weet dan, glo, vertrou en verstaan My woorde toe Ek gesê het, ‘Ek is met julle, selfs tot aan die einde van die wêreld’!"

"Ek is met julle deur hulle, al hierdie boodskappers wat Ek noukeurig en met die grootste sorg en liefde gevind, hierdie boodskappers voorberei en hierdie boodskappers na julle gestuur het!"

"As julle sê, ons volg een boodskappers bo 'n ander, as gevolg van My woorde aan hulle, het julle My gefaal, deurdat julle hulle volg in plaas van My!"

"Daardeur dwarsboom en staak julle My werk onder julle, omdat julle slegs na een boodskapper luister en klou aan hierdie een boodskapper as die enigste boodskapper wat julle dink Ek vir julle beplan het!"

"As julle die woorde hoor van My boodskappers en op meer boodskappers in My naam wag, dan doen julle My wil, want dan kan My werk onder julle voortgaan met meer woorde en groter geestelike waarhede, waarskuwings, onderrig, My wysheid en soveel meer wat Ek vir julle beplan het in julle voortdurende groei in julle harte en onder My volk as julle hulle maar net sal ontvang wie Ek aan julle gestuur het!"

"Neem kennis, glo en verstaan op hierdie dag wat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, neem kennis, glo en verstaan op hierdie dag wat Ek vir julle in hierdie woorde vertel het!"

"Julle verlossing is nader as wat julle dink!"

"Het julle al van die toets vergeet wat Ek aan Abraham gegee het met sy enigste seun?"

"DIT WAS 'N TOETS!"

"Het Ek nie met Abraham ingegryp nie?"

"Dus gryp Ek nou in met julle, soos wat Ek met Abraham gedoen het!"

"Het julle nog nooit gelees waar Ek My volk moes toets en beproef om My volk in hul geloof te versterk en om hulle aan te moedig op hul paaie nie, wat so moet wees vir My planne en vir My doelwitte nie?"

"Ek het gekies om My woorde voor die vasgestelde tye te lewer, as gevolg van die nabyheid van julle verlossing!"

"'n Huis het baie lede, so ook die Huis van Israel." "As julle dan My wil doen, as julle dan My wil dien in liefde vir julle broers en susters en as julle geloof nog swak is, IS JULLE NOG STEEDS MYNE!"

"Vrees nie nou nie en vrees ook nooit nie!"

"Vrees nie nou nie en vrees ook nooit nie!"

"Vrees nie nou nie en vrees ook nooit nie!"

"Dit wat Myne is, IS MYNE VIR EWIG!"

"Diegene wat Ek verkies het, hulle wat My gekies het, IS MYNE VIR EWIG!"

"Het julle vergeet en het julle nie gelees wat Ek herhaaldelik vertel het dat EK JALOERS IS OOR MYNE NIE!"

"Het julle vergeet en het julle nie gelees wat Ek julle herhaaldelik vertel het dat diegene wat Myne is, NOOIT VAN MY WEGGENEEM KAN WORD NIE of NOOIT OOIT SAL HULLE VAN MY AF WEGGENEEM WORD NIE, VIR EWIG!"

"Julle moet geloof hê, kleine kinders, julle moet geloof hê!"

"Ek het julle reeds julle oorwinning aangedui in die tye wat kom."

"Elke dag is hierdie oorwinning voor julle oë!"

"Elke dag sien julle Juda!"

"Maak julle oë oop deur julle harte en sien vir Juda, want Ek het dit gewil dat julle Juda elke dag sal sien, sodat julle My woorde sal glo en sodat julle My profete en boodskappers sal glo, as julle maar net julle oë sal oopmaak en My hand sien wat dit so laat gebeur!"

"In die volheid van tyd sal Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, sal Ek My Suiderkruis bekend maak aan julle." "Hierdie Suiderkruis is binne-in My hemele in My koninkryk wat Ek gekies het as 'n plek van vlug vir baie."

"Dit Suiderkruis is soos Juda wat elke dag voor julle oë is!"

"Dit Suiderkruis, MY SUIDERKRUIS word dag of nag gesien." "Dag of nag word hierdie Suiderkruis gesien!"

"Ja, Huis van Israel, My Suiderkruis is voor julle oë, as julle maar net julle oë deur julle hart wil oopmaak en sien!"

"Julle moet eers kyk om My Juda te vind waar julle ookal binne My Suid-Afrika mag wees, kyk en julle sal sien!" "Dan sal julle weet om My Suiderkruis te vind!" "Dan sal julle sien en verstaan dat voor hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna, ja, voor hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna, sal julle My hand sien in al die sake van die mens, selfs voordat daar tyd was, was My hand altyd daar in al die sake van die mens!"

"Ek is so lief vir julle en koester julle so, Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS!"

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205