BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 152

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 152 aan Lukaas van Hout op 31 Januarie 2014

Boodskap aan Farao van Suid-Afrika

"Gaan nou na Farao, die Farao van hierdie moderne dag Egipte, Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA, gaan nou na hierdie Farao!"

“Gaan na hierdie Farao en sê vir hom, so spreek die EK IS, die EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, so spreek die EK IS, EK IS wat EK IS het hierdie woorde aan jou gestuur!”

“Skryf My woorde vir hierdie Farao, al die woorde wat My Heilige Gees tot en in jou hart beveel om te skryf, SKRYF My woorde aan hierdie Farao!”

“Farao van Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA, het jy nie gelees of het jy nie gehoor van My nie, EK IS wat EK IS?”

“Het jy nie gelees of het jy nie gehoor dat alles wat was, alles wat is, alles wat sal wees, en alles wat kan wees, MYNE is nie, ja Myne, EK IS wat EK IS, alles is Myne en Ek is die Meester van hierdie wingerd, hierdie aarde en alles wat daarin is, van die kleinste tot die grootste, alles daarvan, DIT IS MYNE!”

"Dit was Ek wat jou op jou troon geplaas waar jy nog tot op hierdie dag volgens My woord bly!"

"Dit was Ek, Ek, EK IS wat EK IS, wie jou mense gelei het om oor My Huis van Israel van Suid-Afrika te heers en te regeer en om My Huis van Israel te straf en te tugtig en vir hul vele oortredinge teen My en My wil, soos wat geskryf is."

“Farao, neem kennis en verstaan dat Ek, Ek, EK IS wat EK IS, Skepper van alle dinge, jou en jou ministers, jou wyse manne en al jou raadslede van julle trone af kan verwyder as Ek maar net die woorde sal spreek!”

“Farao, jy soek My nie in hierdie aangeleenthede vir My wil vir My Huis van Israel nie, ook nie enige van jou ministers, wyse manne of raadslede soek My in hierdie aangeleenthede nie!”

“Farao, jy soek My nie in hierdie aangeleenthede vir My wil vir My Huis van Israel nie, ook nie enige van jou ministers, wyse manne of raadslede soek My in hierdie aangeleenthede vir My wil vir MY HUIS VAN ISRAEL nie!”

“Waarom soek jy, Farao en waarom soek julle, al julle ministers, wyse manne en raadslede van MY SUID-AFRIKA, waarom soek julle, almal van julle, die raad van die vyande van My Huis van Israel in hierdie aangeleenthede, wanneer hierdie vyande van My Huis van Israel in werklikheid julle ware vyande is?”

“Farao van MY SUID-AFRIKA, jy soek My nie in hierdie aangeleenthede nie, alhoewel die getal van jou mense wat hierdie woorde van hierdie dienskneg herken as My woorde grootliks die aantal van hulle oorskry uit My eie Huis van Israel wat dit glo!”

“Baie groot is die getalle van jou eie mense wat hierdie woorde ken en glo as My woorde, Ek, EK IS wat EK IS, ja, baie groot is die getalle van jou eie mense wat hierdie woorde ken en glo dat hierdie woorde My woorde is!”

“Hoe is dit dan, Farao, dat baie groot getalle van jou eie mense weet dat hierdie woorde My woorde is, tog herken jou eie ministers, wyse manne en raadslede nie hierdie woorde nie, of hulle herken dit en weier om deur hierdie woorde na My te luister en daardeur word jy en jou mense die kans ontneem om voor My te bely om julle te spaar van die oordele en plae wat kom, hoe is dit dan, Farao?”

"As jy geen ag My op woorde sal slaan nie, sal jou eie mense jou oordeel vir hul groot rampspoed wat sal kom, omdat jy geen ag op My woorde geslaan het nie, al hierdie woorde wat deur My Heilige Gees gespreek is tot die hart van hierdie dienskneg en wat reeds bekend is, welbekend is onder jou eie mense."

"Jy, jou ministers, wyse manne en raadslede het soos waansinniges geword, soos wat Ek julle voorheen gewaarsku het dat Ek My rede van julle sal verwyder vir julle oortredinge teen My en My Huis van Israel."

"Ek sal voortgaan om julle rede, My rede wat Ek in julle brein geplaas het, te verwyder."

"Ek sal voortgaan om julle rede te verwyder, want julle wil nie na My luister in die vele woorde van My boodskappers wat Ek na hierdie land gestuur het regdeur sy geslagte nie en selfs tot in hierdie tye gaan Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, voort om My woorde aan julle te stuur!"

“Farao, jy en jou ministers, wyse manne en raadslede, ja almal van julle, julle dade, al julle dade teen My Huis van Israel en die dade wat julle van julle eie mense weggesteek het, is aan My bekend en alhoewel julle dink dat alles weggesteek is, tog sal al hierdie dade aan die lig kom en sal dit aan die wêreld bekend word, soos wat Ek reeds gespreek het!”

"As jy geen ag My woorde gaan slaan nie, sal jou eie mense jou oordeel vir hul groot rampspoed wat gaan kom, omdat jy geen ag op My woorde geslaan het nie, al hierdie woorde wat deur My Heilige Gees gespreek is tot die hart van hierdie dienskneg en wat reeds bekend is, welbekend is onder jou eie mense."

“Farao, luister na My en doen My wil, EK IS wat EK IS, luister na My en doen My wil, hierdie is My woorde van waarskuwing aan jou, soos wat Ek jou met uitermate groot verdraagsaamheid en met uitermate groot genade gewaarsku het, jou ministers, jou wyse manne, jou raadslede en jou mense, gedurende die vele, vele afgelope jare het Ek julle gewaarsku!”

"As jy geen ag op My woorde gaan slaan nie, sal jou eie mense jou oordeel vir hul groot rampspoed wat gaan kom, omdat jy nie na My woorde geluister het nie, al hierdie woorde wat deur My Heilige Gees gespreek is tot die hart van hierdie dienskneg en wat reeds bekend is, welbekend is onder jou eie mense."

Nou spreek en verklaar Ek, EK IS wat EK IS direk aan jou, Farao, deur die woorde deur My beveel deur My Heilige Gees tot en in die hart van hierdie dienskneg om My woorde aan jou te verklaar!"

"LAAT MY VOLK TREK, SODAT HULLE MY KAN DIEN!"

"LAAT MY VOLK TREK, SODAT HULLE MY KAN DIEN!"

"LAAT MY VOLK TREK, SODAT HULLE MY KAN DIEN!"

"Sodat jy kan weet en sodat jy kan glo dat hierdie woorde My woorde is, Ek, EK IS wat EK IS, ewige Vader EN VIR EWIG SKEPPER, berei EK IS 'n tyd voor van geestelike duisternis in die hart van Farao en in die harte van sy mense en die vyande van My Huis van Israel vir hierdie land, Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA, 'n geestelike duisternis, 'n diep geestelike duisternis berei Ek, EK IS wat EK IS voor in die harte van die vyande van My Huis van Israel van hierdie Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA!"

"Ek berei vir jou, Farao van Suid-Afrika, 'n tyd van duisternis voor, 'n tyd van geestelike duisternis, 'n waansinnige duisternis van die duisternis wat jy verdien, 'n duisternis van duiwels in die nag, 'n duisternis van duiwels in die dag, 'n duisternis van duiwels deur jou eie volk, so sal hierdie duisternis wees, sodat jy sal weet en glo dat EK IS!

"Aan My Huis van Israel, skrywe aan hulle en vertel hulle om geestelik voor te berei vir hierdie duisternis en om hulself volgens My woorde te salf, EK IS wat EK IS, berei julle voor, Huis van Israel, berei julle voor!"

"Soek My ewige lig en soek My ewige liefde, My Huis van Israel, deur My geskrewe, gesproke en lewende woorde!" "Soek My lig, sodat julle die geestelike duisternis kan ontvlug wat op die punt is om hierdie land, Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA te verswelg!"

"Soek My ewige lig en soek My ewige liefde, My Huis van Israel, deur My geskrewe, gesproke en lewende woorde!" "Soek My lig, sodat julle die geestelike duisternis kan ontvlug wat op die punt is om hierdie land, Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA te verswelg!"

"Soek My ewige lig en soek My ewige liefde, My Huis van Israel, deur My geskrewe, gesproke en lewende woorde!" "Soek My lig, sodat julle die geestelike duisternis kan ontvlug wat op die punt is om hierdie land, Suid-Afrika, MY SUID-AFRIKA te verswelg!"

"Die wêreld sal deur My Huis van Israel in My Suid-Afrika weet, die wêreld sal weet, EK IS wat EK IS!"

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205