BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 157

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 157 aan Lukaas van Hout op 12 Februarie 2014

Boodskap aan Benjamin en Juda



Skryf My woorde nou aan Benjamin, skryf My woorde sagkens."

Skryf My woorde nou aan Juda, skryf My woorde sagkens."

Skryf hierdie woorde wat Ek spreek tot, in en buite jou hart om hierdie woorde aan Benjamin te skryf en skryf hierdie woorde wat Ek spreek tot, in en buite jou hart aan Juda."

"Die tye van daardie tye is nou op julle en Ek het reeds My Heilige Gees uitgestuur om die werk in julle harte te begin om julle voor te berei in julle diens aan My as Salomo of Dawid, om My wil te doen vir MY HUIS VAN ISRAEL binne en buite MY SUID-AFRIKA en om My wil te doen vir MY DOGTER VAN SION!"

"Hulle wat deur My geroep is deur My Heilige Gees, luister na en ken reeds My stem."

"Hulle wat deur My geroep is deur My Heilige Gees, luister na en ken reeds My stem."

"Hulle wat deur My geroep is deur My Heilige Gees, luister na en ken reeds My stem."

"Vele, vele meer sal tot hierdie diens geroep word vir My volk as Dawid of Salomo van binne en buite My Suid-Afrika."

SEWE DAE lank moet julle en sal julle vir My vas en bid om julle GEESTELIKE VOORBEREIDING EN GEESTELIKE REINIGING te begin vir hierdie diens!"

SEWE DAE lank moet julle met alle ywer soek na My, My woorde, lewend, geskrewe en gesproke, My wette, My liefde en My koninkryk met julle hele hart, met julle hele gees, met julle hele siel en met alles wat julle dink julle My moet soek, EK IS wat EK IS JaHshua!"

SEWE DAE lank moet julle en sal julle jul absolute geloof en julle absolute onderdanigheid aan My deurdink om My wil te doen vir My Huis van Israel in hierdie moderne woestyne van Sinai, terwyl Ek, EK IS wat EK IS voorberei om My volk te lei vanuit hierdie valse nasies en hierdie valse vergaderings en hierdie valse gemeentes vanuit hierdie ellendige fisiese en geestelike EGIPTE wat My Huis van Israel so verkneg!"

MY BOERE, Ek weet dat hierdie woorde julle harte grootliks sal kwel en Ek weet dat julle droefheid sal hê oor wat julle nou sal moet word vir My, EK IS wat EK IS en wat julle nou moet word om My wil te doen om My en My Huis van Israel te dien vir die bevryding wat reeds aan julle voorspel is.”

MY BOERE, Ek weet dat hierdie woorde julle harte baie diep gaan kwel en Ek weet dat julle droefheid sal hê oor wat julle nou moet word vir My, want wat julle nou moet word, is anders as wat julle ooit tevore was en selfs meer so gedurende die tye van julle oorloë."

MY BOERE, so grootliks geliefd en gekoester deur My en soveel meer as wat julle weet gedurende hierdie huidige tye."

JULLE, My Boere, so grootliks geliefd deur My, ja julle, hoe het julle die Aarde nie liefgehad nie, My Aarde, wat Ek aan die mensdom gegee het om lief te hê, hoe het julle My Aarde nie liefgehad het!"

JULLE, My Boere, het hierdie Aarde liefgehad soos Adam dit eerste liefgehad het toe Ek hom laat ontwaak het met My asem van die lewe en hy die Aarde vir die heel eerste keer en daardie heel eerste oomblik aanskou het!"

JULLE, My Boere, julle was hierdie geestelike Adam vir My regdeur julle geslagte in hoe julle My Aarde liefgehad het, nou moet julle My woorde volg en onthou, en soos wat Ek deur My profete gespreek het, daar is 'n tyd en 'n seisoen vir alles; julle verlossing is naby en so moet julle nou geestelik voorberei soos nog nooit tevore nie!"

Joël 3:10 (Boek van Herinnering)

10 "Smee van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese;"

“laat die swakke sê: Ek is dapper.”

“laat die swakke sê: Ek is dapper.”

“laat die swakke sê: Ek is dapper.”

"Julle moet nou gaan, My Boere, gaan nou na julle lande, gaan nou na julle kleinvee, gaan nou na julle velde, alles wat binne julle wingerde is, gaan nou en in julle harte gee julle al hierdie wingerde vir My, EK IS wat EK IS, gee al julle wingerde vir My, sodat julle geestelik voorberei kan word vir dit wat gaan kom en wat sal kom vir die bevryding van My Huis van Israel, gee al julle wingerde vir My."

“Onthou My belofte aan julle, Boere, onthou My belofte aan julle dat in die tye wat nog moet kom na julle verlossing, Ek hierdie wingerde aan julle sal teruggee en meer en groter as voorheen sal Ek hierdie wingerde aan julle teruggee!"

"Soos wat Ek gelewe het van ewigheid af tot ewigheid met geen begin of einde nie, EK, JA Ek, EK IS wat EK IS JAHSHUA, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, EK IS wat EK IS, soos wat Ek leef en van ewigheid tot in ewigheid geleef het, selfs nog voordat daar eens 'n gedagte van 'n begin was en soos wat Ek met julle gespreek het regdeur julle geslagte, My Huis van Israel binne en buite Suid-Afrika, soos wat Ek gespreek het en soos wat Ek geleef het vanaf hierdie ewighede tot ewighede, berei julle nou voor om My nou te dien in hierdie diens as Salomo of Dawid vir My en My Huis van Israel, want inderdaad gewigtig is hierdie diens aan My om My wil te doen vir My Huis van Israel!"

"Hierdie diens van julle aan My, as Salomo of Dawid, sal wees soos wat dit was in die woestyne van Sinai, toe Ek My volk deur My eie hand gelei het, dan sal die tye van Rigters kom, maar daardie woorde vir die tyd van die Rigters is nog nie nou nie."

SEWE DAE lank moet julle en sal julle tot My vas en bid om julle GEESTELIKE VOORBEREIDING EN GEESTELIKE SUIWERING te begin vir hierdie diens!"

SEWE DAE lank moet julle met alle ywer soek na My, My woorde, lewend, geskrewe en gesproke, My wette, My liefde en My koninkryk met julle hele hart, met julle hele gees, met julle hele siel en met alles wat julle dink julle My moet soek, EK IS wat EK IS JaHshua!"

SEWE DAE lank moet julle en sal julle julle absolute geloof en julle absolute onderdanigheid aan My deurdink om wil te doen vir My Huis van Israel in hierdie moderne woestyne van Sinai, terwyl Ek, EK IS wat EK IS voorberei om My volk vanuit hierdie valse nasies en hierdie valse vergaderings en hierdie valse gemeentes te lei, vanuit hierdie ellendige fisiese en geestelike EGIPTE wat My Huis van Israel so verkneg!"

“Julle moet hierdie woorde diep deurdink, My Salomo`s en My Dawids, julle moet hierdie woorde vanuit die mens baie diep deurdink wat aan hierdie dienskneg gegee om vir julle te gee, soos wat Ek hom gerig om hierdie woorde aan julle te gee vir julle GEESTELIKE INSIG!"

“Julle moet hierdie woorde diep deurdink, My Salomo`s en My Dawids, julle moet hierdie woorde vanuit die mens baie diep deurdink wat aan hierdie dienskneg gegee om vir julle te gee, soos wat Ek hom gerig om hierdie woorde aan julle te gee vir julle GEESTELIKE INSIG!"

“Julle moet hierdie woorde vanuit die mens diep deurdink, met alles wat Ek julle geleer het en waarmee Ek sal voortgaan om julle deur My Heilige Gees te leer deur My lewende, geskrewe en gesproke woord, julle moet hierdie woorde diep deurdink met groot GEESTELIKE INSIG, want die tye, ja, DIE TYE van My toorn is op hierdie Suid-Afrika, hierdie EGIPTE wat My volk so verkneg en kwel."

“Julle moet hierdie woorde vanuit die mens baie diep deurdink;

 

 

 

 

 

DIE GRIMMIGHEID VAN DIE ONTWAAKTE SAKSER

deur Rudyard Kipling (vertaal)

Dit was nie deel van hul bloed,

Dit het baie laat na hul gekom,

Lank agterstallig om te vergoed,

Toe die Sakser begin haat.

 

Hulle het nie maklik beweeg,

Hulle was ysig - bereid om te wag

Tot elke aanklag is bewys,

Toe die Sakser begin haat.

 

Hul stemme was eenders en sag.

Hul blik vas en stip.

Daar was geen teken of vertoon,

Toe die Sakser begin haat.

 

Dit was nie vir die skare gepreek.

Dit was nie deur die staat geleer.

Geen mens het dit hardop gespreek,

Toe die Sakser begin haat.

 

Dit was nie skielik gebore.

Dit sal nie vinnig verflou.

Deur die ysige jare wat voorlê,

Wanneer Tyd sal tel vanaf hierdie dag,

Toe die Sakser begin haat.

SEWE DAE lank moet julle en sal julle vas en bid tot My om julle GEESTELIKE VOORBEREIDING EN GEESTELIKE SUIWERING te begin vir hierdie diens!"

SEWE DAE lank moet julle met alle ywer soek na My, My woorde, lewend, geskrewe en gesproke, My wette, My liefde en My koninkryk met julle hele hart, met julle hele gees, met julle hele siel en met alles wat julle dink julle My moet soek, Ek IS wat EK IS JaHshua!"

SEWE DAE lank moet julle en sal julle jul absolute geloof en julle absolute onderdanigheid aan My deurdink om My wil te doen vir My Huis van Israel in hierdie moderne woestyne van Sinai soos wat Ek, EK IS wat EK IS voorberei om My volk vanuit hierdie valse nasies en hierdie valse vergaderings en hierdie valse gemeentes te lei, vanuit hierdie ellendige fisiese en geestelike EGIPTE wat My Huis van Israel so verkneg!"

"Julle moet en julle sal hierdie tyd van vas vir julle geestelike voorbereiding en geestelike suiwering as Salomo of Dawid begin op 16 Maart 2014, JULLE, almal van julle waarmee My Heilige Gees tot en in julle harte gespreek het, julle sal hierdie voorbereiding begin op daardie tyd as julle My wil dien in My wil vir My Huis van Israel en My Dogter van Sion."

“Van daar af en vanaf daardie tyd van hierdie eerste vas van sewe dae, moet julle en sal julle hierdie vas doen, beginnend op die 7de dag van die 7de maand, eindigend op die 7de dag vanaf die begin van hierdie vas."

"Julle moet en julle sal hierdie vas elke jaar doen, totdat My bevryding van My Huis van Israel binne My Suid-Afrika afgehandel is en julle vlag weereens oor My stad van broederlike liefde sal wapper."



"Soos wat Ek hierdie woorde tot, in en buite die hart van hierdie dienskneg gespreek het om hierdie woorde vandag aan julle, My Huis van Israel en My Dogter van Sion te skryf, sal hierdie woorde deur vele bevestig word en deur sommige in drome wat Ek aan hulle sal gee."

"EK IS wat EK IS JAHSHUA !

“EK IS wat EK IS! "

"EK IS wat EK IS JAHSHUA !

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205