BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 74

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 74 aan Lukaas van Hout op 3 November 2013

Skryf aan die goeie kinders van Gam

Spreek nou sagkens, spreek sagkens deur hierdie woorde wat Ek, EK IS wat EK IS in jou hart spreek om te skryf aan die goeie kinders van Gam as My, ja as My, Ek, EK IS wat EK IS, My Heilige Gees waarmee Ek jou mee gesalf het, en jy sal skryf en jy sal skryf en doen soos wat My Heilige Gees in jou hart gee om te doen, alle en enige van My woorde wat Ek, EK IS wat EK IS in jou hart spreek deur My Heilige Gees, dit sal jy doen. Goeie kinders van Gam, het Ek, EK IS wat EK IS julle nie baie, baie seëninge gestuur nie? Het Ek, EK IS wat EK IS, Skepper van alle dinge, julle nie baie woorde van troos en baie woorde van instruksie en lering gestuur sodat julle kan voortgaan om die seëninge te geniet wat Ek, EK IS wat EK IS aan julle gee en wat Ek deur My volk aan julle gee, hierdie seëninge dat julle die vettigheid van die land sal geniet as julle maar net sal luister na My woorde nie? Hierdie woorde wat Ek, EK IS wat EK IS aan julle gegee het sedert Noag is en sal waar wees tot aan die einde van die wêreld. Hierdie woorde wat met Noag begin het, hierdie woorde wat bevestig en uitgelê is deur vele regdeur die geskie­denis van die mensdom, staan vas soos wat hulle staan sedert hulle die eerste keer aan julle gespreek is. Ek ken julle harte. Ek weet dat daar groot vrees en wanbegrip tussen julle en julle nasies heers. Hierdie verwarring, hierdie gees van verwar­ring kom van die bose een en sy dienaars wat spreek tot die harte van hulle wat My teenstaan en hulle wat valslik geestelike waarhede vir julle aanbied, direk gegee in hulle harte uit die mond van die bose een, die Satan, hy wat uitgewerp is, en hy wat 'n derde van My hemelse leërskare bedrieg het. Hierdie bose het regdeur die geskiedenis van die mensdom in baie, baie harte gespreek sedert hierdie woorde van My seëninge en planne vir julle vir die eerste keer gespreek is tot julle stamvaders en julle voorvaders. Hierdie bose een gaan voort met sy leuens en misleiding en selfs tot vandag toe spreek hy sy leuens en misleiding tot julle en deur die monde van vele spreek die bose een. Die woorde het begin met My woord deur Noag wat gesê het, “jy sal 'n dienskneg wees”. Tog het die mens, regdeur sy geskiedenis, hierdie woorde aan julle verkeerd geïnterpreteer vir sy eie persoonlike gewin, valslik en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die bedrog van hulle harte, het hulle hierdie woorde valslik aan julle gegee. Kinders van Gam, goeie kinders van Gam, luister nou na My deur die hande van hierdie dienskneg wat My dien op watter wyse Ek dit ookal in sy hart plaas om te skryf, so skryf hy en vrees hy geen mens nie en soos wat Ek, EK IS wat EK IS hom lei om te skryf, so skryf hy. Ja, goeie kinders van Gam, luister na My, na My, Ek, EK IS wat EK IS, Skepper van alle dinge wat was, sal wees en wat nog onbekend is vir die mensdom, dit het Ek alles geskep en sal voortgaan om alle dinge vir ewig en ewig te skep en selfs na die bestaan van tyd, sal Ek vir ewig voortgaan om alle dinge te skep. Ja Ek, EK IS wat EK IS, Hy wat staan as die Heerser en Koning van hierdie heelal en van daardie plekke wat nog onbekend is vir die mensdom, sal Ek, EK IS wat EK IS oor alle dinge heers, vir ewig. Luister julle nou en verstaan, die aarde wat Ek geskep het, die aarde wat Ek geseën het met lewende dinge van alle soorte en vanuit My mond het Ek, EK IS wat EK IS lewe gespreek aan alle lewende dinge, - hierdie aarde, hierdie planeet, hierdie wêreld is Myne. Dit is Ek, EK IS wat EK IS wat die mens uit die stof van die aarde geformeer het en uit die stof van die aarde het Ek, EK IS wat EK IS die eerste mens geskep en in hierdie lewelose liggaam het Ek, EK IS wat EK IS die eerste asem van die lewe in die mens ingeblaas en die mens het 'n lewende wese geword. Dit was met die grootste liefde wat Ek, EK IS wat EK IS hierdie wêreld geskep het en hierdie wêreld oorhandig het aan die mens wat Ek geskep het om daaroor te heers en om hierdie wêreld te bestuur volgens My woorde en My wette, so was hierdie wêreld oorhandig aan die mens. Ek, EK IS wat EK IS is die Meester van hierdie wingerd wat Ek, EK IS wat EK IS die Aarde genoem het. Hierdie wêreld is een van die kroningsprestasies van alles wat Ek, EK IS wat EK IS geskep het en dit is geskep vir julle genot, julle plesier en om die hele mensdom te seën volgens My wil, My wette en My woorde. Ek, EK IS wat EK IS het die grense vasge­stel vir alle nasies van die mensdom op aarde en vir die ganse mensdom het Ek, EK IS wat EK IS hierdie grense vasgestel vir My planne en My doeleindes. Hierdie planne en hierdie doelein­des is Myne en op My tyd sal die mensdom ten volle verstaan waarom Ek, EK IS wat EK IS hierdie grense vasgestel het vir die nasies om daarbinne te woon en binne hierdie grense wat Ek vasgestel het, moes die nasies van die mensdom woon en in ooreenstemming met alles waarmee Ek, EK IS wat EK IS hierdie nasies sou rig, deur middel van hul leiers, om te doen volgens My wil en volgens My planne vir die mensdom. Dit is geskryf dat julle, die kinders van Gam, julle broers moes dien, maar nie volgens die manier wat valslik vir julle aangebied is, moes julle dien nie. Deur hierdie diens te doen, was jou broers, Sem en Jafet en hul afstammelinge, opdrag gegee om die vettigheid van die land te deel en aan jou te gee as jy sou aangehou het om hulle te dien, in ooreenstemming met My wil en My wette. Hoe moes jy jou broers dien? Het Ek, EK IS wat EK IS jou nie reeds hierdie diens getoon nie? Hierdie diens was nie om slawe te wees nie, hierdie diens was nie om onderdruk te word of om onmenslik teenoor jou te wees nie, nóg was hierdie diens ooit gegee om jou minder in My oë te maak, soos wat vele ander nasies jou valslik laat glo het. Julle moes bly binne die grense van julle nasies wat Ek aan julle gegee het. Julle moes My wil en My wette gevolg het. Jy moes jou broers, Sem en Jafet en hul nageslag erken het en jy moes jou broers dien op die volgende wyse. Julle moes dien as groot kunstenaars en bouers. Julle moes julle broers en hul nageslag dien met die kennis wat Ek, EK IS wat EK IS julle sou gee om julle broers, Sem en Jafet en hul afstammelinge te onderrig in die weë van die lande waarheen Ek, EK IS wat EK IS hulle sou lei, lande wat Ek, EK IS wat EK IS aan Abraham en sy nageslag belowe het. Soek nou die waarheid van hierdie woorde regdeur die geskiedenis van alle nasies en sien die kennis, die groot kennis wat Ek, EK IS wat EK IS aan julle gegee het. Hierdie kennis is die grondslag van alle moderne ken­nis en op so vele maniere het Ek, EK IS wat EK IS julle hierdie kennis gegee, soos skrif, wiskunde, landbou, weefkuns, handel en gereedskap van alle soorte het Ek, EK IS wat EK IS julle gegee om hierdie kennis te deel met julle broers en hulle nageslag en julle het hierdie kennis gedeel. Dit was My wil hoe julle moes dien. Soveel kere as wat My woorde aan julle gegee was, so was My woorde aan hierdie afstammelinge van Noag en Abraham gegee om My wil te doen en om My wil te doen in ooreenstemming met alles wat Ek gespreek het deur die woorde van die Skrif, wat Ek deur die mond van My profete gegee het. In alle geregtigheid, waarheid, eerlikheid en in ooreenstemming met My wette moes hulle aan julle doen in alle korrektheid.

Aan Sem en aan die afstammelinge van Sem was dit deur My, Ek, EK IS wat EK IS gegee om My en My woord geestelik te verteenwoordig en regdeur die geskiedenis van die mensdom moes hulle My en My wil verteenwoordig, My woorde en My wette in alle geregtigheid oordra en hulle moes hierdie diens doen aan My, van My en vir My, om die mensdom te seën met My geregtig­heid, My liefde en in alles wat reg en goed was, moes hulle My verteenwoordig. Tog het Sem My gefaal. Sem het 'n goue kalf onder die nasies gebou, 'n goue kalf wat almal betower wat dit in verwondering en ontsag aanskou. Hierdie groot goue kalf is die grootste afvalligheid en huigelary (skynheiligheid) wat nog ooit bestaan het sedert die bose een My leërskare mislei het en hy uitgewerp is.

Jafet, aan wie gegee was om My te verteenwoordig in die wysheid van die wetenskappe en praktiese kennis, was dit ook gegee om deur middel van die kennis van die wetenskappe al die geslagte van die mensdom van die aarde te bedien. Selfs Jafet het My gefaal, wanneer hy hom nou in My plek in die mensdom veronderstel, om deur die verraad van die kennis van dit wat aan hom gegee is om die mensdom te seën, nou hierdie groot kennis gebruik om die mensdom met bedrog en ongeregtigheid te beheer, en so verraai Jafet My en die mensdom en het hy die gemoedere van sy broers vergiftig met hierdie groot kennis.

Baie is die woorde wat aan julle gegee is op hierdie oomblik, hierdie uur, hierdie dag en hierdie woorde is aan julle gegee sodat julle My woorde kan verstaan, My beloftes en My seëninge wat Ek, EK IS wat EK IS selfs nou aan julle gee. Selfs in die tye wat gaan kom, sal Ek, EK IS wat EK IS My beloftes aan julle onthou, as julle My sal onthou in alles wat Ek, EK IS wat EK IS julle gevra het om te doen deur My woorde en My wette. VREES VIR GEEN OOMBLIK NIE, VREES NIE! Want Ek, EK IS wat EK IS vertel julle op hierdie dag, dat julle en julle nasies voor My is, en ook diegene onder julle wat My wil, My woorde en My wette volg en julle sal voortgaan om daardie seëninge te geniet wat Ek aan julle gegee het en wat Ek beplan om aan julle te gee. Aan julle is gesê, soos wat aan die kinders van Israel gesê is, dat die uur van My vergelding en oordeel nou op hande is vir hierdie land Suid-Afrika en ook aan die nasies van die wêreld en dat dit so is. Dit sal binnekort 'n tyd van groot uitwissing en verwarring wees, nie net onder die kinders van Israel wat woon in hierdie land van Suid-Afrika, soos wat Ek, EK IS wat EK IS hulle gelei het om daarbinne te woon in ooreenstemming met die beloftes wat aan hulle voorvader Abraham gemaak is nie, maar ook onder julle en julle nasies binne My, ja MY WINGERD, MY SUID-AFRIKA! Gedurende hierdie tyd sal baie van julle, die goeie kinders van Gam, My, My woorde en My wette soek en julle sal My woorde vind en julle sal My vind, Ek, EK IS wat EK IS. Onthou wat Ek aan julle gesê het deur hierdie hande wat aan julle skryf. Onthou hierdie, die afstammelinge van Israel, gedurende hierdie tye van dood en vernietiging. Help hulle op enige wyse wat hulle wil gedurende die tyd van vlug. Onthou dat hierdie kinders van Israel, die Boere, nooit julle vyand was nie. Aan julle en julle nasies was daar deur buitelanders gelieg, wat slegs die minerale rykdom van julle lande soek en selfs groter rykdom as wat aan julle vertel is. Hierdie buitelanders soek slegs die minerale rykdom van julle lande en sal dood en vernietiging aan julle bring, soos wat hulle reeds begin het om te doen en baie van julle broers en susters het alreeds die wrede hand gesien van hulle leuenagtige bedrog aan julle. Die Boere wou slegs plant en saai. Dit was nooit hul begeerte om hul rykdom te vergroot deur middel van hierdie groot minerale hulpbronne nie. Hulle, die Boere, het slegs na die groot geestelike rykdom en kennis van My, Ek, EK IS wat EK IS gesoek. Ek, EK IS wat EK IS het hulle, die Boere uitverkies, al voordat die fondamente van hierdie wêreld gelê is, om My wil te doen gedurende die einde van tye, vir die redding van baie regdeur die wêreld wat na hierdie kus sal kom. Hulle, die Boere, is ook deur My gekies as 'n standaard waarmee alle ander nasies geoordeel sal word as gevolg van hul toewyding aan My, Ek, EK IS wat EK IS. Staan hulle by en seën hulle, want in die tyd wat Ek hulle nasies sal hervestig, sal hulle julle goeie dade onthou en die leiding van My Heilige Gees volg om julle te hou binne die lande wat Ek aan hulle sal wys om aan julle te gee om in te woon, sodat My seëninge vir julle en julle nasies kan voortgaan. As julle nie na My luister nie, en julle is ongehoorsaam aan My en as julle enige skade doen aan hierdie kinders van Israel, dan sal julle verwyder word van hierdie lande wat Ek, EK IS wat EK IS baie verlang om aan julle gee sodat Ek kan voortgaan om julle te seën, as julle maar net My woorde sal glo en volg wat Ek, EK IS wat EK IS aan julle gee op hierdie oomblik, hierdie uur, hierdie dag. EK IS wat EK IS en My woord en My woorde staan vir alle tye.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205