Die Jeug van Jesus
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 51

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300.

Die volledige bekentenis van Maronius Pilla - Cirénius as wyse regter

51 Toe Maronius Pilla so `n oordeel van Cirénius verneem het, het hy met bewende stem gepraat: 

[2] ”Wee my, want alles is verraai! Ek is `n republikein, en dit is deur die keiser openlik duidelik gemaak! Wee my, ek is verlore!” 

[3] Maar Cirénius het gesê: ”Ek ken julle gesindheid wel en om welke rede jy met Herodus vir die kindermoord `n verbond gesluit het. 

[4] Daarom het ek ook gehandel soos ek gehandel het. 

[5] Werklik, as jy nie net soos ek `n afstammeling was van die mees vooraanstaande geslag van Rome nie, sou ek jou sonder barmhartigheid laat onthoof het, 

[6] as ek jou nie sou laat kruisig het nie! Maar ek het jou begenadig, omdat jy ten eerste meer deur Herodus tot hierdie stap verlei is en omdat jy saam met my en keiser Augustus Caesar een van die mees vooraanstaande patrisiërs van Rome is. 

[7] Maar in jou amp word jy nie teruggeplaas solank Herodus sal lewe nie en solank jy nie volkome genees is nie! 

[8] Die voorwaarde vir jou verblyf hier sal jy nakom deurdat jy sonder enige teenspraak die werk sal doen wat ek aan jou sal opdra en deurdat jy streng onder my toesig sal wandel. 

[9] In die voorjaar gaan ek `n diensreis na Egipte onderneem, daarheen sal jy my vergesel! 

[10] Daar woon buite die stad `n wyse ou man; ek sal hom na jou laat kyk en hy sal jou al jou siektes te kenne gee! 

[11] En dan sal daar dadelik die eerste oomblik blyk in hoeverre al jou verklarings te vertrou is! 

[12] Berei jou daarom goed voor, want daar sal jy meer aantref as die Orakel van Delphi! 

[13] Want daar sal jy teenoor `n regter geplaas word, wie se skerp blik erts soos was vloeibaar maak! - Berei jou daarom goed voor, want by hierdie uitspraak sal dit bly!”


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205