Boek 27 - Die Onse Vader
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15.

INLEIDING
Matthéüs. 6: 5 -15
En as u bid, doen dan nie soos die skynheiliges, wat hulle ophou in die sinagoges en wat op die hoeke van die strate staan, wat bid om deur die mense gesien te word nie; voorwaar Ek sê vir u: "Hulle het hulle loon ontvang". Maar as u bid, gaan dan in u binnekamer, sluit die deur en bid tot u Vader in die verborgenheid; en u Vader, wat in die verborgenheid sien, sal dit aan u vergeld.
As u bid, gebruik dan nie `n stortvloed van woorde, soos die heidene dit doen nie; want hulle meen dat hulle deur hulle baie woorde verhoor word. Doen nie soos hulle nie, want u Vader weet wat u nodig het voordat u Hom daarom gevra het.
So moet u bid:
Onse Vader, wat in die hemel is, U Naam word gewy. U Ryk kom. U Wil geskied op aarde soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood. En vergeef ons onse skuld, soos ons ook aan ander hulle skuld vergewe. Behoed ons teen bekoring en verlos ons van die bose.
Want soos u aan die mense hulle foute vergewe, sal u hemelse Vader ook u vergewe. Maar as u die mense nie vergewe nie, dan sal u Vader ook u nie foute vergewe nie.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205