Boek 29 - God self openbaar die geheim van GOLGOTHA aan ons
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

VOORWOORD
Daar is genoeg mense wat wel voorgee om in een God te glo, maar wat Jesus Christus egter nie as Verlosser aanneem en hulleself tog nie as ongelowig beskou nie.
Hierdie mense staan egter nog ver van hulle God en Skepper af, want hulle het hulle nog nie waarlik met Hom verbind nie en daardeur is hulle denke ook nog nie verlig nie.
"Niemand kom na die Vader toe, behalwe deur My nie"
Hierdie belangrike woorde van Jesus maak duidelik dat slegs Hy die poort is tot die Vader, wat onvermoeid besig is om die gedagtes van die mense op Hom te rig, in Wie Hy Homself beliggaam het om hulle te verlos en te red.
Elkeen sal eenmaal aangespreek en na Hom verwys word. Elkeen kan in sy gedagtes oorweeg wat aan hom oor Jesus en Sy verlossingswerk verkondig word.
Maar hoe hy homself uiteindelik daarop instel is beslissend vir die heil van sy siel vir die Ewigheid.
M. G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205