Boek 33 - Die Innerlike Stem
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31.

VOORWOORD
Net soos wat die Heer tot Sy dissipels gespreek het, so spreek Hy ook vandag nog tot die mense wat voldoen aan die voorwaardes wat Hy gestel het, naamlik om hulleself te reinig en hulle so deur werke van liefde te vorm, dat Hy in hulle harte teenwoordig kan wees.
Hy wil deur die stem van die gewete spreek tot almal en ook hulle gedagtes beïnvloed - wie Sy stem wil hoor, aan Hom dink en Sy gebooie onderhou.
Die binnelei in die waarheid deur Sy Gees, is `n barmhartigheidsgeskenk vir elke mens wat deur self te wil, in die staat van geestelike rypheid binnegegaan het, wat die voorwaarde is vir die ontvang van geestelike gawes.
Sy Woord weerklink weliswaar onafgebroke, dog die moontlikheid om dit te kan hoor, verwerf die mens eers vir homself deur `n lewenswandel in onbaatsugtige liefde na Sy Wil.
Mense, begryp tog, dat daar maar één waarheid is en kan wees en dat hierdie waarheid slegs van God kan uitgaan. Hy kan haar slegs gee aan hulle wat `n diep verlange daarna het - en hulleself innig in sy hart met Hom verbind.
En so lê dit steeds maar net by die mens self of hy die geestesvonk in homself, wat `n deeltjie van God is, laat ontvlam en deur werksaam te wees in liefde, God die moontlikheid gee om HOMSELF te openbaar.
M. G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205