Boek 35 - Beproewings -versoekings - besetenheid – beskerming
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21.

VOORWOORD
By alle versoekinge en beproewinge, moet ons geloof die staf wees waarop ons vas op steun; die staf waarmee Moses op die rots geslaan het, en lewegewende water daaruit gestroom het.
In ons geloof moet ons onsself aan God se leiding toevertrou, Hom om hulp vra om ons kragte te kan ontplooi teen alle weerstand in, geduldig wagtend op Sy koms.
Satan en sy meelopers trag ons in die noute te dryf, maar deur die Vader in Jesus Christus aan te roep, ons innig met Hom te verbind, sal ons steeds beskerm en geholpe word en so eens die Vaderhuis bereik.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205