Boek 36 - Die Hemelliggame
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22.

VOORWOORD
Saam met die gedeelte "God Self los vrae op oor die wêreldruim", verskaf "Die hemelliggame" ons heelwat insig en `n blik in die heelal. Die tweede deeltjie is meer geestelik gerig: Die waarom en die aard van die hemelliggame en hulle oneindige verskeidenheid, aardse en geestelike substansies; wesens op ander hemelliggame.
Ook openbaar God hier iets van Sy Oerwese: Enersyds as `n oneindige groot, skeppende Mag, uit wie se Almag nuwe skeppings onophoudelik voortkom en andersyds as `n Persoon, Wie, deur Sy Wil en die Krag van Sy liefde, nie slegs al Sy skepsele behou nie, maar hulle ook liefhet tot in alle ewigheid.
Een God, wat sy hele skepping in Wysheid georden het en wat die hele heelal eintlik gevorm het as `n groot skolingshuis, `n groot klim omhoog; met as laagste tree die aarde en wat opgaan na die hoogste Ligryk. Dit is die weg terug wat die Vader in Jesus vir ons moontlik gemaak het.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205