Boek 37 - Verstand - Kennis – Insig
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22.

VOORWOORD
In hierdie geskrif word die begrippe verstand, kennis en insig nie vanuit `n wêreldlike - maar vanuit `n goddelike standpunt getoon en verklaar.
As ons Hemelse Vader Hom tot ons neerbuig en ons deur Bertha Dudde Sy boodskap hieroor gee, dan skenk Hy hierdie openbaringe vir ons, nie om ons nuuskierigheid te bevredig nie, maar om ons die kennis en insig te gee wat ons hier op aarde - en nog veel meer in die hiernamaals - nodig sal hê.
Ons aardse kennis help ons nie verder daarin nie. In die hiernamaals moet ons oor geestelike kennis beskik en van alles op hoogte wees.
En vir die doel is hierdie openbaringe aan ons gegee. Hierdie boodskappe wil ons inlig en aanspoor tot `n lewe in liefde tot God en tot die naaste, want dit is die grondslag vir geestelike kennis en insig.
M.G

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205