Boek 39 - Antwoord op vrae -Deel 2
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21.

God Self verskaf opheldering oor vrae wat `n mens kan besighou

VOORWOORD
Sensasionele onthullings moet `n mens nie in die deel "Antwoord op vrae" verwag nie.
Daarenteen kom daar, vir diegene wat oopstaan daarvoor, baie diep openbaringe daarin voor, net soos al gesê is, raadgewinge vir die eie lewenswandel, die ware sin van die lewe gerig op die ewigheid, en allerlei wetenswaardighede wat nodig is om te weet om nie onverhoeds deur twyfel oorval te word nie.
As een honger is na die voedsel van wat in hierdie boekies as saad uitgestrooi word, naamlikdie woord van God, wat aan ons geskenk is deur die ewige Wysheid Self, dan sal ook hierdie deel weer egte spys wees en `n diep indruk op die leser agterlaat.
Die Heer maak Homself deur Sy woord kenbaar aan ons. Dit is die grootste wonderwerk vir ons mense, dat Hy sodoende die band bevestig tussen Hom en ons.
Wel bevat die woord van God meer as wat ons daaruit lees, want naas die letterlike teks open dit dikwels `n diepere geestelike betekenis. Daarom kan die woord van die Heer nie in totale diepte ontsluit word nie, maar steeds voeg dit tog weer meer aan ons kennis by en ook nuwe dimensies toe, waardeur al ons kennis tot `n steeds breër en hegter peil van ons geloof word.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205