Boek 42 - God en die Kerke - Deel 1
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23.


Die onverskilligheid teenoor die waarheid is `n verskynsel wat gepaardgaan met die groot onrypheid van baie menslike siele.
Slegs die suiwer waarheid voer die mens tot die doel van sy bestaan, naamlik die vereniging met God, want Hyself is die Waarheid.

VOORWOORD
Solank die mense nie kan besluit om die goddelike leer van die liefde te suiwer van alle menslike byvoegsels nie, solank sal hulle uiterlike gebruike en gewoontes handhaaf, waaraan die korrekte uitleg egter ontbreek.
Waarom neem die mense genoegdoening met leerstellings wat nie van God uitgegaan het nie? Dit is, omdat die insig van die uitwerking van God se Gees in die mens, by die meeste van hulle ontbreek.
Slaan daarom ag op wat die Heer deur Bertha Dudde in dié boekie sê:
“Slegs waar die uitwerking van My Gees in `n mens sigbaar is, daar is My kerk, wat Ek self op aarde gestig het!”

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205