Van die Hel tot die Hemel - Boek 2
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 154

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154.

Inhoudsopgawe

 

151.           Die binnegaan in die museum in Robert se huis. `n Soort siele kerkhof

152.           Gevangenes van die materie. Hoe moet hulle verlos word? Voorstel van die Fransiskaan

153.           Belangrike wenke vir die lewe. Satan, stamvader van die materie en alle mensesiele – God se verlossingsplan

154.           Grafgeheime en geneesmetodes aan die ander kant. Die groot versamelplek van goddelike genade

155.           Die groot piramide monument. Woorde van lig en lewe van die Heer oor gees, siel en liggaam. Die ware opstanding van die vlees

156.           Opheldering oor die piramide monument. Wandeling in die onderwêreld. Vagevuur, hemel en paradys

157.           Verslag oor sy onderwêreld. Die heilige inskripsies op die trappe van die piramide. Groot heilsleer en haar uitwerking op Robert

158.           Robert se vurige liefde tot God. Helena se goeie rede. Haar beskeidenheid voor die Allerheiligste. Hartversterkende antwoord van die Heer

159.           Gelykenis van die kunsskilder en sy leerlinge. Die liefdevolle, wyse les van die Heer bring Helena weer tot haar hemelse bruidsliefde

160.           Vader Cypriaan neem aanstoot aan Helena se stormagtige liefdesuiting. Geweldige donderwoorde vir die aanmatiging van priesters

161.           Wonderbaarlike verandering van die sielegrafte. Robert ontvang sy hemelse naam. Die engel Sahariël as leier

162.           Dialoog tussen Helena en die Heer. Wesens en bewoners van die hel

163.           Opdrag aan Petrus en Paulus om die voormalige Bedoeïene hoofman Cado na vore te bring. Die vergeefse liefdevolle poging van Petrus om die brutale gees vir hulle te wen.

164.           Die deur en deur slegte aard van Cado. Die Heer oor goddelike tugtiging

165.           Cado in `n helse sweetbad. Die onbreekbare ordening van die Heer ten aansien van die volg van die vrye wil

166.           Cado kom vry en neem wraak. Die hoofman gebind in `n Sataniese helleplan

167.           Cado se waansinnige helse trots. Vermetele plan van die hoofman vir die omwenteling. Die afgrond van die hel open hom

168.           Magte van die duisternis. Helse boosaardigheid en hemelse waaksaamheid

169.           Die helse hemelbestorming bars los. Vredesgeeste in die hoogte. Verskriklike wending vir die skares van die duisternis

170.           Ondergang van die helse mag. Cado as oorlewende toon `n beter ingesteldheid. Die gees is gewillig, maar die vlees is swak

171.           Veranderde skouspel. Verleidelike helgeeste, Cado roep die genade en die hulp van die Godheid in

172.           Cado se aardse lewensgeskiedenis. Verdere beproewing van sy hart. Die helse Minerva in die staatsiekoets. Cado se gewyde klippe by die verdediging?

173.           Gesprek tussen Cado en Minerva. Verskriklike beproewing van die hellevorstin. Cado se ware klip van die wyses. God- Jesus is oorwinnaar. Sy Naam is vir die hel `n gruwel

174.           Cado se wysheid teenoor die verblindheid van Minerva. Erken die Godmens Jesus!

175.           Minerva se voorwaardes vir haar oorgawe. Cado se antwoord

176.           Cado kry nog meer beskerming van die engele. Minerva, se teenvoorstelle. Die hel toon nuwe skrikbeelde

177.           Minerva vermoed `n lis van die Godheid. Cado verklaar aan haar die rede. `n Kleed val uit die hemel. Minerva se nuuskierigheid.

178.           Minerva draai om en kom nader. Laaste treë voor die doelwit

179.           Eindstryd en ommekeer. Die trotse oerwese van Satana kom terug. Cado bly standvastig. Gelykenis van die reddende loods

180.           Cado laaf hom met brood en wyn. Minerva se ergernis – Cado se duidelike les oor haar onwaardigheid

181.           Bathianyi en Miklosch oor hierdie skouspel. Minerva neem die laaste treë. Die hemelse gewaad as beloning. Moontlike gevolge van die volledige verlossing van Satana

182.           Minerva se nuwe uitvlug. Cado se antwoord. Oor boete en bekering. Belangrike feite betreffende die verlossing

183.           Minerva se prag in die hemelse gewaad. Robert en Sahariël maak hulleself bekend. Opvoeding tot ware vryheid en selfstandigheid

184.           Sahariël oor die amen. Minerva se liefdesverklaring? Die wyse antwoord van die engel. Gelykenis van die twee bronne. Cado onthul die stand van dinge

185.           Minerva wil haar regverdig. Cado se weerlegging. Ontmaskering van haar verdorwenheid. Sahariël maak aanstaltes om weg te gaan

186.           Minerva twis verder. Sahariël se lankmoedigheid. Bathianyi se ergernis oor die onverbeterlike

187.           Minerva se teatrale vertrek na haar laaste geveg. Sahariël, Robert en Cado keer huiswaarts. Die Heer neem Cado aan.

188.           Die Heer met Robert en Helena. Die weersien van beide eggenote. `n Ware egpaar van die hemele

189.           Cypriaan na die Heer, die beste dank. Die manier waarop die Heer leiding gee. Die weë van Rome wat na die oordeel lei

190.           Die heilsbede van die aartsvaders. Antwoord van die Heer. Voorbereiding vir die wederkoms van die Heer

191.           Vertrek na die saal van die voleinding. Robert en Helena, gevolg deur Cado, voor die geslote hemelpoort. Minerva verskyn weer op die toneel

192.           Minerva voor die poort. Onvriendelike ontmoeting met Helena

193.           Indiese wysheid oor Satan. Aansporing tot geduld. `n Klein plekkie word makliker skoongevee as die hele skepping

194.           Minerva se sataniese versoekingsleer. Cado se treffende teregwysing

195.           Minerva en Helena. `n Heilsame ontlading. Cado oor die koningskap as tugroede. Minerva vertrek

196.           Ergernis van Robert en Helena voor die hemelpoort. Cado se wyse raad

197.           Die poort gaan oop en die stad Wenen word gesien. Die aard van die verskyningsvorms in die hiernamaals. Robert verbaas hom oor Cado se wysheid

198.           Merkwaardige gedrag van die geselskap teenoor die oënskynlike Cado. Robert herken, saam met Helena, die hoë, goddelike Vriend

199.           Die binnetree van die geselskap in die verskyningsvorm van die stad Wenen. Platvloerse taferele by die tolboom

200.           Die sersant van die doeane ondervra die Heer. Hy gee die geselskap vrye deurtog. `n Belasting-invorderaar volg die Heer

201.           Die belastinggaarder word deur die Heer aangeneem, maar die sersant afgewys. Paulus se sendingwerk in die huis “In die goeie Herder”

202.           Paulus in die proletariërklub, “In die goeie Herder”. Die apostel as goudmaker. Inflasieteorie en lewensroes. Gelykenis van die wedloop

203.           Die ses wat gewen is. Paulus se moeite met die oorblywendes. Rede oor die tyd van uitsonderlike genade. Die verblindende vleeslike lus

204.           Goeie antwoord van iemand uit die skare. Paulus se laaste rede vir die hardnekkiges. Die vrolike Wener en die onbehoue Tiroler. Almal trek verder

205.           Fantastiese vermoedens van die meelopers. Nuwe, merkwaardige ontmoetings. Die reeds lank oorlede voorouers uit die huis van Habsburg-Lotharinge

206.           In die keiserlike grafkelder by die monnikeklooster. Baie dooies in die sarkofae. Die vernaamste vraag rakende Jesus. Verskillende opvattings oor Rome

207.           Die versoek van die vorstelike geeste. Hulle verhaal oor `n vurige ruiter en die voorspellings oor die einde van die wêreld en die wederkoms. Die vorste vra om aardse hulp. Paulus beloof geestelike hulp

208.           Voortsetting van die les aan die dinastie. Gelykenis van die lui herders. Die dinastieë bestaan slegs terwille van die volkere. Aansporing tot deemoed en verwysing na die Heer

209.           `n Ou vors en die Heer. Die vors vra vir `n egte godswonder

210.           Wonders en hulle uitwerking. Die vors erken die wysheid van die Heer. Sy Christus belydenis onder voorbehoud. Die vorste pleeg beraad onder hulleself

211.           Maria Theresia en enkele ander vorste betuig hulle instemming met stamvader Rudolf. Versoek aan die Heer om hulle uit die grafkelder te lei. Goeie getuienis oor Rudolf

212.           Paulus se opwekkingstoespraak tot die vorste. Die apostel toon die wandade tydens hulle regering aan en beloof die genade van die Heer

213.           Paulus se toespraak tot die hardnekkige keiser. Koppige repliek

214.           Lewensduur berekening in die hiernamaals. `n Verlange na die lotgevalle op aarde. Gelykenis van die goëlaar. Die ware hoflike grootsheid

215.           Die lewensgeskiedenis van die trotse Karel. Paulus skud die hoogmoedige wakker. Dialoog tussen Karel en Jesus. Uiteindelike bede om genade en bevryding

216.           Geldsugtige bedelmonnike by die uitgang van die grafkelder

217.           Voor die Stefanus katedraal. Goeie smeekbede van die verloste vorste. Moeilike genesing van geestelike hoogmoed

218.           Die ervarings van keiser Josef met die geestelikes. Rede van die vroeë dood van hierdie keiser, hy word nou aangestel as oordeelsengel teen Rome

219.           Die ware aard van aartsbiskop Migatzi. Gesprek tussen hom en Josef. `n Blik in die duisternis van die priesterdom

220.           Josef verwys aartsbiskop Migatzi na die Heer. Migatzi beskou die hiernamaals as bedrog en verklaar Josef as geestesiek. Josef oor die oorsaak van sy dood

221.           Migatzi gee `n ander verklaring vir die dood van Josef. Hy verlang bewyse oor Jesus. Josef se rede oor die gees van die liefde as enigste godsgetuie

222.           Migatzi se gesprek met homself. Hy sou graag die Heer wil erken, maar is bang vir sy ampsbroeders. Josef help hom daaruit

223.           Migatzi se ampsbroeders. Die eselagtige president. Migatzi se erkenning van die Heer. Sy oordeel oor Rome. Antwoord van die biskoppe

224.           Magtelose woede van die roomse. Hul onbarmhartigheid, hebsug en bedrieërye. Donderwoorde van die “ketterse keiser”

225.           Maatreëls van die kerkleiers. Die Heer oor geloofsopwekking. Nederlae as geneesmiddel vir hoogmoed

226.           Die Heer oor die misoffer en die ewige verdoemenis

227.           Verhelderende woorde van die Heer oor die “onoorbrugbare kloof” en die vergewing van “doodsondes”

228.           Die groot “eksorsisme” (duiweluitdrywing). Die “moeder van smarte”. Versuim om te help

229.           Verhelderende woorde van die ketterse koster

230.           Die koster gee meer opheldering. Bitter waarhede vir Rome se Eminensie

231.           Die koster oor Christelike gelykheid en kerklike ongelykheid. Die hoofpriester verdoem die “ketter”

232.           Die Heer neem die koster op. Geweldige vlammekuur vir sy vervloekers. Einde van die skouspel in die Stefanus katedraal

233.           Die verdere lotgevalle van die priesters van die katedraal-kerk. Die wese van die wysheidsgeeste en hulle moeisame bekering tot die liefde. Die militêre patrollie in die hiernamaals

234.           `n Nuwe opgawe vir Robert. Die Heer oor die militêre stand

235.           Robert se eerste kontak met die troep soldate. Hy probeer hulle opheldering te gee oor die geestelike ryk

236.           Antwoord van die ongelowige offisier. Helena bemoei haar daarmee

237.           Die diepste verlange van die offisier. Die Vader openbaar Hom aan hulle wat Hom liefhet

238.           Die offisier as heilsverkondiger. Hy neem hulle vertwyfeling weg en lei hulle na die Heer

239.           Vrae en wense van die volk. Die geduld van die offisier word op die proef gestel

240.           Nog enkele lewensgeskiedenisse. Die geduld van die offisier word weer op die proef gestel

241.           `n Gedenkwaardige lewensgeskiedenis, wat ook die offisier interesseer

242.           Vervolg van Mathilde se lewensgeskiedenis. Onthullings van die treurigste soort

243.           Die genade en barmhartigheid van die Heer. Twee geskeide siele mag mekaar in die teenwoordigheid van God terugvind. Saligheid van die hoogste hemel

244.           Die Joodse sersant-majoor, `n hartstogtelike vriend van die Messias in die gees van Dawid

245.           Liefde as oerbron van alle wysheid en uitdrukkingskrag. Digkuns van die verstand en van die gemoed. Die bede van die offisier om meer liefde, en die antwoord van die Heer

246.           Oor die bron van die hoogste wysheid. Wenke vir die vermeerdering van die liefde tot God

247.           Liefde vir God en liefde vir die vrou. Alle liefde moet uitgaan van die liefde vir God

248.           Oor die korrekte liefde vir God. Gelykenis van die smal poortjie en die groot las. `n Hemelse onse Vader

249.           Die Heer oor Die Onse Vader. Stryd om `n plek aan die vaderbors. Helena oor God se liefde en broederliefde

250.           Robert leer vir Peter oor die egte rypingsproses van die liefde. Voorbeelde van die feniks en van die wynpers

251.           Peter se uiting van vurige liefde vir die Vader. Afskeid van die droomgesig van die stad Wenen

252.           Gelykenis van die streng, regverdige koning wat deur die liefde oorwin word

253.           Wat die liefde doen is welgedaan. Laat jou slegs deur haar lei

254.           Seënbede voor die maaltyd. Oor Swedenborg. Seëninge van die Habsburgse huis. Invloed van geeste en engele op mense. Grondwet van die vrye wil “

255.           Slotwoord van die Heer: Hou jou by die gees van die liefde! Uit liefde kom wysheid voort, uit wysheid liefde. Die ewige ordening van die lewe in God

256.           Die heilige geselskap verlaat Wenen en trek in die rigting van die Alpe. By die berg Semmering. Die Heer oor grenspale en oor die land en die volk van Stiermarken

257.           Gesprekke oor ou en nuwe tye. Die mensdom was nooit goed nie, maar daar was wel altyd enkele uitsonderings

258.           In Murzzuschlag. Oor die tydperk van die tegniek. Geloof en liefde ontbreek en daarom ontbreek ook die ware seën

259.           In Frohnleiten. Kerklik bekrompe geeste

260.           `n Ander geesteskouspel. Die Heer met Syne na die heilsoekende geeste uit die berge

261.           Toestroming van demone en natuurgeeste. Oor die wese van die berggeeste. Jakob Lorber, aan wie die Heer deur middel van sy engel dikteer, met sy troue vriende in die gesigskring van die heilige geselskap

262.           Swerfgeeste uit die sterrebeeld “Haas”. Lig en liefde en hulle verskillende werkinge

263.           Drie biskoppe van Graz op die wolke. `n Jesuïet as afgesant. Die heerssugtige Sebastiaan en sy twee beter kollegas. Oordeel oor die hoogmoedige bende

264.           Gevangeneming van Sebastiaan deur die vredesgeeste. Sneeudeken as spesiale oordeel vir opstandelinge teen God se orde

265.           Oor natuurgeeste en die sterre elemente van mensesiele. Hoe daar uit God ook onsuiwer wesens kan ontwikkel. Besoek van die sewentien ou prelate (kerkvorste) van die Ryn

266.           Biskoplike wanidee oor heiligheid. Alleen God is goed. Duister geeste en arm siele kom nader en kry `n heilsame behandeling

267.           Wie armes opneem, neem My op. Genesing en troos vir behoeftige siele. Die liefhebbende maagd

268.           Die twee bodes na die nuwe Maria. Gelykenis van die klein gewasse en die eik. Oor die geestelike toestand van die aarde. Voltooiing deur genade

269.           Die Heer stel Hom voor aan die liefhebbendes. Die blinde hart begryp meer as die ontwikkelde verstand. Groot seëning op die berg

270.           Skares van duistere monnikgeeste. Uiteensetting oor die drie-eenheid

271.           Die drie afgesante ontwaak. Nog drie doktore in die teologie word streng tereggewys en kry `n opdrag

272.           Moeilike missie van die drie teoloë. Gelykenis van die teleskoop. Reëls vir die missie. Die beste weg

273.           Goeie missie-toespraak van die vyf. Skroom om met sonde belaai voor die Heer te verskyn. Die genadeson van die Heer

274.           Rooi oorlogsgeeste en blou-grys praatjiesmakers

275.           Robert en Peter bewerk die grapmakers. Hulle gee hulle swakheid toe en verontskuldig hulle. Mens- en Godsgerig. `n Bode van bo

276.           Die ligbloues verbaas hulle oor die mag van die bode, sonder om sy ware wese te herken. Hoe mens en geeste hulle God voorstel en hom herken

277.           Oor die waaragtige wese van God. Die liefde werk in eng, maar duidelike kringe

278.           Die plek van ware geluksaligheid... in die hart van die mens. Die weg na die hemel is drie spanne lank

279.           Die eenvoudige maar kragtige rede van die Heer. Oor die kort weg na die hemel. Oor die verstand van die kop en die insig van die hart. Die gelykenis van die vrugteplukkers

280.           Ooreenkomstige betekenis van brood en wyn. Kennis en dade `n opdrag aan die ligbloues

281.           Vertrek na die hemelryk uit die gerypte hart van Robert

282.           Robert se verbasing oor die nuwe hemelgebied. Sy toekomstige opdrag. Genadebrug en genadeheuwel

283.           Die bereikte hoogste hemelsfeer. Robert, Peter en drie vriende begelei die Heer na die heilige Jerusalem; die stad van die stede en die son van die sonne

284.           Rudolf vergelyk hemelse en aardse omstandighede. Die hemelse stad en haar betekenis as voedingsbron vir die hele oneindigheid

285.           Die Vaderhuis in die hemelse stad. Die heerlikheid van sy ruimtes en sy bewoners. - In teenstelling daarmee die eenvoud van die Heer

286.           Intrede in die binneste. Robert as nuwe aartsengel en hemelvors. Sy deemoed en wysheid. Robert se waardigheidstekens

287.           Die drie keisers ontvang hulle rykswaardig­heidstekens. Hulle betekenis. Groot bestemming van die burgers van die hoogste hemel

288.           Heerlikheid van God se kinders. Die eetsaal van die Heer. Die groot oertuin van die skepping. Die aktiwiteit van die volmaakte geeste in die groeiende besef van die liefde

289.           Robert se persoonlike verhouding tot die Habsburgse keisers. Geërfde of gekose troonopvolging. Staatspolitieke wenke van Petrus

290.           Robert se politieke ywer. Petrus oor die selfhulp van `n volk en oor God se hulp. Die Vader weet wanneer dit tyd is

291.           Groot hemelmaaltyd en hemelkonsert in die Vaderhuis. Dawid as dirigent en komponis. Hemelse verblyfplek van ander musici

292.           Orrelkonsert met ligbeelde. Geheime oor die wese van klank en beeld. Grondwet van alle openbaringe van kragte: Krag en teenkrag

293.           Vermanende oproep aan die kinders van die aarde. Verskille tussen aardse en hemelse lewe. Gelykenis van die afgevalle boomvrugte en van die pottebakker. Die ewige dood

294.           Die ewige dood, sy oorsaak en sy wese. Die lot van diegene wat in die derde hel ten prooi val aan die ewige dood Die dreiging met die oordeel en die lankmoedigheid van die Heer

295.           Die drie deure in die noordelike wand. Eindelose uitgestrektheid van die skeppingsruimte. Blik in die middelgordel van die son en in die maan. Die bestuur deur die engele van die skeppingsgebiede

296.           Die avondlike westewand. `n Blik deur die eerste deur. `n Planetêre middelson, moeder van talryke planetêre sonne. Inrigting van die geestelike diorama (kykspel)

297.           `n Blik deur die tweede deur van die westelike wand. `n Middelson van `n hoër orde. Prag van stede en bouwerke. Skeppings van die instink of van ware wysheid?

298.           Die derde deur laat `n al-middelson sien. Ordening van die sonnesisteme. Grootte en ligsterkte van die sonne. Vuurgeeste van die al-middelson by hulle werksaamhede

299.           Eerste deur in die suidelike wand. Oorweldigende lig van `n hoof- en oermiddelson. Haar reusagtige afmetings. Die lewende wesens daar as sonbalwerpers

300.           Verdere werksaamhede van die vuurreuse op die hoof- en oermiddelson. Geboorte van `n groot al-middelson. Die omhullende skil van die groot versameling van wêrelde

301.           Uitsig vanuit die tweede deuropening in die suidelike wand. Die totaalbeeld van die materiële skepping. Die groot skeppingsmens as die verlore seun. Die wese en bestemming van God se eindelose skeppingsvermoë

302.           Verhouding tussen materiële en geestelike grootsheid. Gelykenis van die kunsmatige reusekorrel en die natuurlike koringkorreltjie. Deur die derde deur in die suidelike wand straal die lig van `n nuwe skepping van ewige liefde

303.           Uitsig vanuit die derde deur in die suidelike wand Die groot, skitterende Ligmens van die nuwe skepping:


 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205