Boek 44 - Die siel in die hiernamaals: Deel 1-3
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 49

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

 

DEEL 3

Voorwoord

Steeds weer lê die Meester nadruk daarop dat die mense hulleself nog in `n diepe geestelike duisternis bevind. Dat `n lig vir hulle ontsteek moet word wat volgens die suiwere waarheid is.

Maar dit wat dikwels vir lig aangesien word, maak die duisternis eerder nog dieper.

Steeds is God se teenstander daarop uit om sy eie aanhang nie te verloor nie, en in die eerste plek probeer hy die siele wat hulleself uit hulle ellendige staat oprig, teë te gaan.

Daarom sal hy ook alles doen om die verlossing van die siele te verhinder wat in die hiernamaals ingegaan het, en wat nog nie die geloof in Jesus Christus gevind het nie.

Die siele moet egter die weg na Jesus Christus vind, en die mense kan veel daartoe bydra as hulle elke siel wat haarself in hulle gedagte dring, steeds daarop wys om haarself aan die Goddelike Verlosser toe te vertrou. Hy alleen kan die siele verlos en tot saligheid bring.

M.G.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205