`Huishouding van God - Boek 3
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 169

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375.

 

Die woorde van die Heer tot Ohlad op die tempelberg. Die doel van die uiterlike tempel. Die Heer verdwyn voor hulle oë

(24 November 1843)

169 Op die berg aangekom waar die tempel gestaan het, het die Heer met Ohlad gepraat:

2. “Sien, hier het Ek Lameg gesalf met die Wysheid tot `n volkome priester; daarom het hy uit groot liefde vir My hierdie tempel gebou en dit ingewy volgens My wil tot lof van die Wysheid wat hy uit My verkry het!

3. Ek herinner jou daaraan, sodat jy in jouself werklik gewaar kan word met welke geestelike bedoeling hierdie tempel hier staan, en wat jy en elkeen daar moet doen en soek!

4. Weliswaar het elke mens `n lewende tempel van Wysheid in homself! As hy My die lof van die Wysheid daarin gegee het, kan hy hierdie tempel wel ontbeer.

5. Maar desondanks het Ek hier ook `n uiterlik sigbare tempel opgerig, ter gedagtenis aan die innerlike, lewende tempel, sodat elke mens wat hierdie tempel binnegaan, hom kan herinner dat Ek alleen die Heer is en alleen alle mag het, in en oor alle hemele asook op, in en onder die aarde!

6. As die mense in die laagte net so was as die weliswaar nog maar weiniges van My waaragtige kinders op die hoogte, dan sou hulle geen sigbare tempel nodig gehad het nie! Maar hulle is so grof soos die uiterlike materie waarvan hierdie tempel gemaak is; daarom moet hulle ook `n grofsinlike teken hê en moet hulle stoot teen hierdie uiterlike, harde materie sodat hulle eie stoflike daaraan te pletter slaan. Eers dan kan hulle innerlik vry word en kan hulle uit hierdie growwe, uiterlike, dooie tempel hulle innerlike, lewende tempel binnegaan as hulle dit ernstig wil!

7. En in dié sin dra Ek nou dan ook hierdie tempel aan jou oor! Leer die volk daarom ook om die tempel in hierdie sin te betree en daarin die ware, innerlike, lewende tempel te soek en te vind, dan sal jy en elkeen wat hierdie leer ernstig sal volg, die ware, innerlike, lewende Wysheid uit My ontvang!

8. Wie egter slegs uit `n sekere gewoonte hierdie tempel sal betree om sy dwase gewete te sus, die sou beter daaraan gedoen het om buite te bly. Want wie hom nie teen hierdie tempel stoot en sy materie nie te pletter laat slaan nie, die sal daarbinne geen lewe van die gees en sy Wysheid vind nie, maar wel die oordeel van sy gees in die materie en hierdeur die dood.

9. Dit het Ek jou nou in die aanwesigheid van jou ministers en My knegte meegedeel, en daarom sal ons nou ook in hierdie sin met ons binnetrede hierdie tempel weer open! Amen.”

10. Nou het die Heer, Ohlad en die tiental die tempel binnegegaan. Die Heer het hulle almal en die tempel weer geseën en toe gesê:

11. “Nou is die ou orde weer herstel! Waak en wees werksaam in My Naam; bekeer die volk, en My liefde, barmhartigheid en erbarming is vir ewig julle loon! Amen.”

12. Daarop verdwyn die Heer en die gees het Ohlad vervul en hy het met sy nuwe ministers die ou koningskasteel van Lameg binnegegaan.

13. En wat daar verder gebeur het sal die vervolg laat sien.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205