Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 13

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Johannes
 Hoofstuk 13
Sondag, 04 November 2007 om 18:54
Johannes het mense kom doop met water in MY Naam, en hy het kom getuig van die doop van die GEES wat EK kom bring. In die rivier Jordaan het hy gedoop. Daar het hy ook vir MY gedoop en gesê dat dit EK is wat hom moet doop omdat hy nie werd is om MY skoenrieme vas te maak nie.
Daarom sê EK, en druk julle dit op die hart; ‘Wees nederig, nederig soos Johannes.’EK, die EWIGE kan maak en breek, EK maak MY GEES vaardig oor julle, as julle hoogmoedig word neem EK MY GEES weer weg.
Wees nederig en EK sal jou maak, en die bande van die sonde breek.
Amen. MY kinders .
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205