Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 26

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Moses
Hoofstuk 10
Sondag, 11 November 2007 om 22:55
MY geliefde Moses het weer as Sagaria teruggekeer. Weer het hy by die GEES van alles gekom en die vlees en die dooie werke van sy wet agter gelaat. Hy het weer getrou gebly aan MY
en geseënd is hy wat by MY bly
wat in storm en nood vir MY sal stry.
 
MY kinders, asseblief, laat nou die vlees, wat die dood in hom borg na. Laat die wet van Moses agter, en vorder na MY wet wat lewend in elke hart is. Luister net, en jy sal weet dat EK soos ALTYD gelyk het. Werk vir MY en moet nie bang wees vir die duister wat om sommige mense is nie. EK behoed julle en EK sal julle nooit verlaat nie.
Geseënd is julle as julle vir MY sal stry
En hy wat by MY bly
Sal nooit gebrek aan geestelike voedsel ly.
Amen.
In al MY liefde.
Amen.
 

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205