Gawes uit die Hemel (Uittreksels)
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 9

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26.

Die mens sonder bruilofsklere
{mt.22,11} (GH3,362)
01b] En so gaan ons nou oor na die mens sonder bruilofsklere by die feesmaaltyd.
02] Die gasheer is natuurlik Ek self en die spyse van hierdie feesmaaltyd bestaan uit My boodskap. Die mense in die agterstrate en by die heinings is hulle wat My boodskap aangeneem en ook nagekom het, en daarom ook `n geestelike bruilofskleed dra.
03] Maar onder die een, wat geen bruilofsklere aangehad het nie, word verstaan die Jode en fariseërs, wat net My leerstellings gebruik het as `n rookskerm, dus nie om te verbeter nie, maar dat hulle vir My kon opspoor, om daaruit `n rede te formuleer, om vir My as `n misdadiger voor God en die menslike owerhede daar te stel en om dan wraak uit te oefen.
04] Maar Ek as die gasheer, het sulke spioene onmiddellik herken, met ander woorde: Ek het onmiddellik die skynheilige fariseërskap tot in hulle binnenste slegte wortel deursien en het hulle by elke geleentheid, waar hulle probeer het om by die feesmaaltyd in te sluip, vinnig laat gryp en in die buitenste duisternis van hulle hartnagte laat gooi.
05] Hoofsaaklik is hierdie beeld gemik op die vernietiging van Jerusalem en die uitstoot van die Jode onder al die volkere van die aarde, waar hulle tot op hierdie uur eerstens geen eie land, geen eie koning en dus ook geen eie tuiste het nie, en orals, waar hulle ookal bly, vervolg en verag word. Hierdie Jode stel dus al daardie mense voor, wat by My feesmaaltyd opgedaag het en geen bruilofsklere aangehad het nie. - En tweedens: Ook hy, wat figuurlik in die buitenste duisternis uitgestoot is, waar hy hom nog steeds tot op hede bevind, wel hier en daar poog om hom as `n Christen voor te doen, om by daardie geleentheid by die Christene aanvaarding te verkry om dus van hulle `n materiële voordeel te wen.   
06] En soos die Jood hier leef en handel, so leef en handel sy siel in die hiernamaals ook; daarom dat die Jode in die hiernamaals ook lyk soos varke wat voortdurend in die modder van die aarde woel. Hulle vorm daarom in die hiernamaals ook `n heel eie groep, waarin iemand anders nie maklik toegelaat word nie, en by die Jode geld die getuienis wat Petrus vir hulle gegee het, wat sê: Die vark keer weer na sy moddergat terug waarin hy gewoel het, en `n hond na dit wat hy in `n te groot haas verslind en toe weer uitgebraak het. En volgens Paulus geld dit dat `n boom wat afgekap is, so sal bly lê soos dit geval het, en sal dit dan verwerk of verbrand word of sal vir `n ander materiële doel gebruik word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205