OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 177

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 177
Droefheid.
17 Januarie 2008 om 01h25
In hierdie oomblikke roep Ek, Elohim, jou liefdevol toe om na My toe te draai en in My rus te vind. Ek, die lewende Messias, wat jou verseker dat jy eindelik weer by My verenig sal wees, wag om jou teer vorentoe te lei uit jou droewige duisternis na My wonderbare lig en na die huis waarna Ek gegaan het om vir jou voor te berei. Terwyl dit mag wees dat woorde in jou holklinkend is, is dit waar dat My Gees jou kan en sal vertroos, as jy maar net jou hart vir My wil oopmaak. Laat My toe om jou in jou droefheid by te staan en jou op My pad te lei. Nooi My in jou lewe in en Ek sal jou pad verlig en jou vul met My vrede. Ja, dan sal jy weer aan die sonkant van die lewe begin leef.
Droefheid is ‘n vrug; Ek Elohim laat dit nie op takke groei wat te swak is om dit te dra nie.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205