OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 99

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 99
Arbeidsvreugde en arbeidstrots
26 Desember 2007 om 11h30
Arbeidsgehalte hang noodwendig af van arbeidstoewyding. Die resultaat is altyd arbeidstrots en arbeidsvreugde – eienskappe wat besig is om soek te raak. Dit word ontdek as jy alleen jou hart in die werk sit wat jy doen. Jy moet in jou lewensbouwerk nie jou eie krag oorskat nie, maar jy moet steeds kan getuig: “Ek is tot alles in staat, deur Hom wat my krag gee.” Werk is noodsaaklik vir sukses in die lewe; daar is geen kortpad na sukses nie. Sukses is geloof met opgerolde moue. Dan is jou hart in die werk. Jy moet geen illusies koester oor die eise van jou taak nie, maar as jy dit doen met die inset van jou beste en edelste, is alles moontlik.
Jou hart was in die werk, daarom kon jy onder moeilike omstandighede volhard. Kyk, die vyand is gedug en die probleme lyk soms onoorkomelik. Arbeidstoewyding is egter die antwoord wat elke probleem bekamp.
Met jou hart in die taak wat vir jou gegee is, word die onmoontlike moontlik deur die genade van My, die Allerhoogste.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205